Ivan & Lorainne se Vintage troue

Lorainne het beeldskoon gelyk in ‘n rok van Bridal Manor met kant oor die bors, skouers en helfte van haar rug bedek.   Die snit van die rok is tydloos en gaan perfek gepaard met die tydlose Vintage tema van Ivan en Lorainne se troue.

Geniet die paartjie se storie en fotos.  Indien jy ‘n Vintage Tema troue beplan hoop ons jy kry sommer baie inspirasie uit die fotos.

ivan-en-loraine_0002 ivan-en-loraine_0003 ivan-en-loraine_0004 ivan-en-loraine_0005 ivan-en-loraine_0006 ivan-en-loraine_0007 ivan-en-loraine_0008 ivan-en-loraine_0009 ivan-en-loraine_0010 ivan-en-loraine_0011 ivan-en-loraine_0012

Hoe het julle die eerste keer ontmoet?


Ek was saam ‘n gemeenskaplike vriend na my toekomstige man se verjaarsdag braai toe.  Ons kon nie ons oë van mekaar afhou nie, dit was voorwaar liefde met eerste oogopslag.

ivan-en-loraine_0013 ivan-en-loraine_0014 ivan-en-loraine_0015 ivan-en-loraine_0016 ivan-en-loraine_0017 ivan-en-loraine_0018 ivan-en-loraine_0019 ivan-en-loraine_0020 ivan-en-loraine_0021 ivan-en-loraine_0022 ivan-en-loraine_0023

Hoe het julle verloof geraak?


Ons was op pad om te gaan uiteet, toe sak hy skielik op een knieg en vra my om te trou.  Dit was so onverwags en die wonderlikste verrassing.  Ons het dit toe gaan vier met lekker kos en sjampanje.

ivan-en-loraine_0024 ivan-en-loraine_0025 ivan-en-loraine_0026 ivan-en-loraine_0027 ivan-en-loraine_0028 ivan-en-loraine_0029 ivan-en-loraine_0030 ivan-en-loraine_0031 ivan-en-loraine_0032 ivan-en-loraine_0033 ivan-en-loraine_0034

Hoe lank was julle saam voor jul getrou het?


Een jaar en Tien maande

ivan-en-loraine_0035 ivan-en-loraine_0036 ivan-en-loraine_0037 ivan-en-loraine_0038 ivan-en-loraine_0039 ivan-en-loraine_0040 ivan-en-loraine_0041 ivan-en-loraine_0042

Advies wat julle aan ander paartjies kan gee?


Raak rustig en haal asem!  Moenie oor die klein goedjies stres nie, alles werk wel reg uit.  Moenie vergeet dat alles oor julle liefde vir mekaar gaan nie, so geniet elke oomblik, dit gaan regtig baie vinnig verby.

ivan-en-loraine_0043 ivan-en-loraine_0044

Klik hier vir meer diensverskaffers

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids.  Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ‘n internet konneksie het en ‘n toestel wat gekonnekteer is tot ‘n aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ‘n rekenaar.  Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag.  Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy ‘n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer?  Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers: