
Luan & Marlize se Kaleo Gasteplaas-makietie
deurLuan en Marlize het die dag van hul drome gehad! Kompleet met…
Oggend troues promosie. Vanaf R 480 per persoon.
Geldig tot 31 Januarie 2021
Ons verstaan hoe belangrik elke bruidspaar se eerste dag as man en vrou saam is en daarom streef ons daarna om elkeen se troudag met professionele sorg en persoonlike aandag te hanteer. Kaleo ag hoë waarde aan kwaliteit en detail. Daarom sal dit vir ons ‘n voorreg en groot plesier wees om deel te mag wees van julle kosbare herinneringe saam. Mag julle spore en Kaleo se berge, julle keer op keer weer terug roep vir onvergeetlike tye saam….
Luan en Marlize het die dag van hul drome gehad! Kompleet met…
Geen resensies op die oomblik nie.