BON CAP

VENUE & VERBLYF / ROBERTSON

Bon Cap is geleë teen die Langeberge in die pragtige Eilandia Vallei tussen Worcester en Robertson. Foto opsies in die vallei is uniek tussen wingerde, vrugte boorde, tafeldruiwe, tuine en ons pragtige Karoo natuurskoon.  Bruidspare het ‘n keuse vir die seremonie tussen die kapel, roostuine of die ondergronds vat-kamer en die onthaal area kan tot 150 gaste met ‘n dansbaan akkommodeer.  Bon Cap voorsien bruide van ‘n een-stop trou venue waar alles van spyseniering, blomme, dekor en koördinering in-huis behartig word.  Die plaas bied ook akkommodasie vir 36 gaste.

sit FACEBOOK PINTEREST

Robertson trou venue

robertson wedding venues


Robertson trou venue
Robertson trou venue

 robertson wedding venues

Robertson trou venue Bon Cap

robertson wedding venues





robertson wedding venues

robertson wedding venues



robertson wedding venues

robertson wedding venues

robertson wedding venues

Robertson trou venue Bon Cap

Robertson trou venue Bon Cap

Robertson trou venue Bon Cap

KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

BOODSKAP / MESSAGE