VREDENHEIM WYNPLAAS

TROU VENUE / STELLENBOSCH

Vredenheim Wynplaas in Stellenbosch is geen gewone wynplaas nie!  Ons is in familiebesit en het iets vir almal!

Ons restaurant bied daagliks ontbyt, middagete, pieknieks en middagtee aan en spesialiseer in spyseniering vir groot funksies en troues.  Die perseel geniet asemrowende uitsigte oor ons pragtige tuin en die Helderberge.

Daar is twee pragtige binnenshuise trou venues versier met kristalkandelare en feetjieliggies, wat tussen 50-en-250 gaste akkommodeer en spesifiek ontwerp is vir troues en eksklusiewe geleenthede.

Ervaar ons uitstekende reeks wyne in die proelokaal, waar ons ook ʼn druiwesap-paring vir die kinders het.

Kry unieke wyn verwante produkte, Groot Vyf sagte speelgoed en nog baie meer by ons geskenkwinkel.

Ons prentjiemooi tuine roep jou uit om ʼn heerlike piekniek te geniet.

’n Dierepark verseker dat jou kleingoed oor naweke en openbare vakansiedae deeglik vermaak word.  Kinderpartytjies en skool besoeke kan gedurende die week in die Dierepark bespreek en aangebied word.

    KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

      JOU NAAM:

      E-POS ADRES:

      SELFOONNOMMER:

      TROUDATUM:

      BOODSKAP:



      GEPUBLISEER OP MOOI TROUES

      MEER INLIGTING

      sit     FACEBOOK  instagram   

      KLIËNTE RESENSIES

      Geen resensies op die oomblik nie.

        SKRYF JOU RESENSIE ONDER

        Hy jy gebruik gemaak van die diensverskaffer vir jou troue?  Los asseblief 'n resensie oor jou ervaring.


        WANNEER HET JULLE GETROU?



        SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:



        JOU NAAM:


        E-POS:


        SELFOON NOMMER: