BUITELANDSE TROUES

Baie paartjies verkies dit eerder om te “elope” en maak gebruik van Suid-Afrikaanse trou diensverskaffers byvoorbeeld trou fotograaf ensovoorts.  Ons deel graag dié stories ook met ons lesers op Mooi Troues.  Hier onder sal jul ʼn versameling van troues vind wat in die buiteland gevier was.