PUBLISEER IETS

OP MOOI TROUES

Welkom by Mooi Troues se publikasie versoeke blad. 

By Mooi Troues is ons altyd opgewonde om mooi inhoud te sien en te deel met ons lesers.

Hoe werk die publikasie proses:

  • Publikasies is gratis.
  • Dien enige trou verwante inhoud in vir moontlike publikasie.  Rol af om na die kategorie waaronder jy iets wil indien te klik.
    (die skakel na die foto’s kan ook net ʼn voorskou wees van die foto’s en hoef nie die volledige galery te wees nie.)
  • Nadat jy die inhoud ingedien ingedien het, sal ons publikasie span daarna kyk.
  • Indien hulle nie binne 2 weke na jou terug kom per e-pos nie, was die publikasie versoek onsuksesvol.
  • Indien jou publikasie goedgekeur word, sal jy ʼn e-pos ontvang met artikel inhoud spesifikasies vir foto’s en vrae wat beantwoord moet word.
  • Die publikasie span sal vir jou ʼn sperdatum gee vir die inhoud wat na Mooi Troues gestuur moet word.
  • Sodra ons al die inhoud ontvang het, sal jou artikel voorberei word vir publikasie.
  • Jou artikel sal moontlik tussen 3 en 6 maande neem voor dit gepubliseer sal word, as gevolg van ons lang waglys.
  • Belangrik:  Die artikel word op mooitroues.co.za gepubliseer en ook op die dag van publikasie op Mooi Troues se verskeie sosiale media platvorms.

Wat wil jy laat publiseer?

PRODUKTE & DIENSTE

BEMARK JOU BESIGHEID KLIK HIER

PAARTJIE FOTOSESSIE

vir paartjies wat nie verloof is nie KLIK HIER