OKAY DEER

TROU FOTOGRAAF & VIDEOGRAAF / GAUTENG & SUID-AFRIKA

Vir jare het fotograaf en grafiese ontwerper Rozier van Tonder slegs foto’s geneem op partytjies wat hy self bygewoon het. Toe ’n vriend in 2012 aanbeveel dat hy troues begin afneem, het die koers van Rozier se loopbaan vir ewig verander. Rozier het as kind by sy pa leer foto’s neem en verlief geraak op hoe foto’s jou toelaat om een oomblik uit verskillende oogpunte te herleef. Onder Rozier se bekwame hand het Okay Deer bekend verwerf vir foto’s wat paartjies se liefdesverhaal intiem en persoonlik oorvertel. Sy doel is nie net om jou te help om jou groot dag te herleef nie, maar ook om jul identiteit as paartjie in elke foto raak te sien.

    KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

      JOU NAAM:

      E-POS ADRES:

      SELFOONNOMMER:

      TROUDATUM:

      BOODSKAP:



      MEER INLIGTING

      sit      FACEBOOK  instagram  PINTEREST 

      KLIËNTE RESENSIES

      Geen resensies op die oomblik nie.

        SKRYF JOU RESENSIE ONDER

        Hy jy gebruik gemaak van die diensverskaffer vir jou troue?  Los asseblief 'n resensie oor jou ervaring.


        WANNEER HET JULLE GETROU?



        SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:



        JOU NAAM:


        E-POS:


        SELFOON NOMMER: