Foto: Hanri Human
ADVERTENSIE VERSOEK
Indien jy ‘n eienaar van ‘n besigheid in die trou-industrie en meer wil weet oor ons advertensie opsies, voltooi die onderste advertensie versoek vorm in. Ons teikenmark is dames tussen die ouderdom van 24 en 35 wat besig is om hulle troue te beplan of iemand help om hulle trou te beplan. Mooi Troues se lesers is mal oor mooi inspirasie en advies. Hulle is lojaal teenoor die diensverskaffers wat ons aanbeveel op Mooi Troues en ondersteun hulle graag. Ons bied ons lesers die beste trou beplanning ervaring in een. ‘n Bron van inspirasie en kwaliteit diensverskaffers vir hulle troue.
Hier is ‘n paar redes om op Mooi Troues te adverteer:
- Mooi Troues het die afgelope ses jaar ‘n bekroonde aanlyn trou publikasie en trougids gebou.
- Slimfoon- asook Rekenaar vriendelike webtuiste wat Mooi Troues die eenstopwinkel vir die Afrikaanse toekomstige bruid maklik maak om haar troudag te beplan.
- Onafhanklike trou publikasie gebaseer in Suid-Afrika.
- Mooi Troues is Digitaal en kan reg oor die wêreld bereik word.
- Sosiale Media Gemeenskap – 54 000 volgers
- Groot verskeidenheid advertensie opsies beskikbaar vir verskillende begrotings.
- Verskeidenheid betaling oplossings.
- Professioneel en lewer vinnige en doeltreffende diens aan ons adverteerders.
- Vertrou deur duisende bruide-om-te-wees as ‘n bron van inspirasie in die trou bedryf.
- Fokus op die Suid-Afrikaanse trou mark.