MOOI PLAAS

TROU VENUE / BELA BELA

Promosie:

Kry 10% afslag vir die prys per persoon vir Januarie, Februarie, Junie-, Julie-,en Augustus 2024. Hierdie promosie is ook onderhewig aan beskikbaarheid. Bepalings en Voorwaardes Geld.

Bespreek die promosie voor 31 Augustus 2024.
Bepalings en Voorwaardes Geld.

 

Geskilderde troues knus geleë tussen die Waterberge.  Kom ervaar ʼn stukkie Kaap in die hartjie van die bosveld, waar beloftes gemaak word onder die groot Wildevy-boom met ʼn prentjie mooi agtergrond van die granadilla boord.  Vir die meer tradisionele bruidspaartjie is daar die opsie om in een van die lieflike kerke op die dorp Nylstroom te trou wat ongeveer 10km vanaf Mooiplaas is.

Na die seremonie vind die gaste hul pad na die indrukwekkende saal, wat ʼn minimum van 100 tot ʼn maksimum van 300 kan akkommodeer.  Waar familie en vriende aansit vir ʼn heerlike feesmaal wat enige mond sal laat water.

Mooiplaas is enig in sy soort en ʼn oase in die bosveld, laat dit in ons hande oor om te verseker dat julle bruilof stresvry en glad sal verloop.  Ons bekwame personeel is bereid om die ekstra myl te gaan sodat jul hierdie dag kan geniet saam met geliefdes, familie en vriende.

Mooiplaas is ongeveer 125km Noord vanaf Pretoria, slegs 5km van die Kranskp Toll Plaza op die Eersbewoon-pad tussen Modimolle (Nylstroom) en Bela Bela (Warmbad).


    KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

      JOU NAAM:

      E-POS ADRES:

      SELFOONNOMMER:

      TROUDATUM:

      BOODSKAP:



      MEER INLIGTING

      sit FACEBOOK instagram

      KLIËNTE RESENSIES

      Geen resensies op die oomblik nie.

        SKRYF JOU RESENSIE ONDER

        Hy jy gebruik gemaak van die diensverskaffer vir jou troue?  Los asseblief 'n resensie oor jou ervaring.


        WANNEER HET JULLE GETROU?



        SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:



        JOU NAAM:


        E-POS:


        SELFOON NOMMER: