DR HEINRICH LOTTERING

HUWELIKSBEVESTIGER / GAUTENG

Promosie:

Egpare wat by my bespreek om hul huwelik te offisieër & registreer, sal ek met graagte ‘n gratis twee uur verhoudings-& huweliksvoorbereìding beradingsessie gee. Ek is ‘n geregistreerde huweliksbevestiger en spesialis pastorale berader.

Geldig tot 31 Desember 2022.

“Ek is ʼn opgeleide teoloog, geregistreerde huweliksbevestiger en spesialis-verhoudings adviseur.  Ek bied seremonies by jul trouvenue, julle huis of my kerkkantoor aan.

Paartjies wat belangstel, ek kan verhoudings-berading behartig.  Vir paartjies wat trou en wat reeds kinders het, kan ons die kleinding ook doop.”

Ek lewer my diens in provinsies Gauteng, Mpumalanga, Noordwes en Limpopo.

Wedding officers Johannesburg & Gauteng

Wedding officers Johannesburg & Gauteng

Wedding officers Johannesburg & Gauteng

Wedding officers Johannesburg & Gauteng

Wedding officers Johannesburg & Gauteng

Wedding officers Johannesburg & Gauteng

Wedding officers Johannesburg & Gauteng

Wedding officers Johannesburg & Gauteng

Wedding officers Johannesburg & Gauteng

Wedding officers Johannesburg & Gauteng

KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

    JOU NAAM:

    E-POS ADRES:

    SELFOONNOMMER:

    TROUDATUM:

    BOODSKAP:



    GEPUBLISEER OP MOOI TROUES

    DIENSVERSKAFFER SOSIALE MEDIA

    sit FACEBOOK tweet instagram

    KLIËNTE RESENSIES

    Geen resensies op die oomblik nie.

    SKRYF JOU RESENSIE ONDER

      HOEVEEL STERRE SAL JY DIE BESIGHEID GEE UIT VYF?

      TROUDATUM:



      SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:

      JOU NAAM:

      E-POS:

      SELFOON NOMMER: