REGTE VERLOWINGS

Ons deel graag met Mooi Troues se lesers Regte Verlowing fotosessies van regoor Suid-Afrika.  Hieronder sal jul ʼn versameling kry van oulike idees vir jul fotosessie.  Op soek na idees vir jul fotosessie in die natuur of by die huis, op die plaas of in die stad, op die ʼn strand of in ʼn mooi tuin.  Besig om jul fotosessie te beplan?  Gaan kyk na ander paartjies se verlowing fotosessies vir inspirasie en besoek ons aanlyn trougids vir trou diensverskaffers vir jul troudag.