Alex & Lisa se verskillende trou rituele projek

Alex en Lisa, ‘n pragtige paartjie van Engeland toer reg oor die wêreld om in elke plek waarna hulle toer te trou volgens daai spesifieke land se kultuur en sodoende elke verskillende kultuur se trou rituele te aanskou en geniet.  Hulle is opsoek na trou kulture reg oor die wêreld wat anders is, iets buiten wat hulle aan gewoond is.  Klik hier om na Alex en Lisa se webtuiste te loer en van hulle ander trou avonture te lees.

Blink Photography en die paartjie het saam gewerk om hulle ‘n eg Suid-Afrikaanse trou rituele te ervaar, maar omdat Suid-Afrika so baie kulture het, het Annemieke van Blink besluit om ‘n eg Kaapse Hollandse trou styl te doen en dan as tweede troue ‘n eg  Khayelitsha troue te hou wat kleurvol, uitgaande en baie lekker en plat op die aarde was.  Geniet die oulike foto’s en dat dit jou inspireer om anders as almal te wees.

ALEX & LIA 2 for 1 projek

ALEX & LIA 2 for 1 projek (2)ALEX & LIA 2 for 1 projek (3)
ALEX & LIA 2 for 1 projek (4)
ALEX & LIA 2 for 1 projek (5)
ALEX & LIA 2 for 1 projek (6)
ALEX & LIA 2 for 1 projek (7)
ALEX & LIA 2 for 1 projek (8)
ALEX & LIA 2 for 1 projek (9)
ALEX & LIA 2 for 1 projek (10)
ALEX & LIA 2 for 1 projek (11)
ALEX & LIA 2 for 1 projek (12)
ALEX & LIA 2 for 1 projek (13)
ALEX & LIA 2 for 1 projek (14)
ALEX & LIA 2 for 1 projek (15)
ALEX & LIA 2 for 1 projek (16)
ALEX & LIA 2 for 1 projek (17)
ALEX & LIA 2 for 1 projek (18)
ALEX & LIA 2 for 1 projek (19)
ALEX & LIA 2 for 1 projek (20)
ALEX & LIA 2 for 1 projek (21)
ALEX & LIA 2 for 1 projek (22)
ALEX & LIA 2 for 1 projek (23)
ALEX & LIA 2 for 1 projek (24)
ALEX & LIA 2 for 1 projek (25)
ALEX & LIA 2 for 1 projek (26)
ALEX & LIA 2 for 1 projek (27)
ALEX & LIA 2 for 1 projek (28)
ALEX & LIA 2 for 1 projek (29)
ALEX & LIA 2 for 1 projek (30)
ALEX & LIA 2 for 1 projek (31)

Diensverskaffers: