Anje & Ockert se Troue

Anja & Ockert se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0032Moet nooit sê nooit nie; dalk lewe jul verby mekaar vir jare…maar as dit die wil is sal dit gebeur wanneer en hoe dit moet.

Anja & Ockert se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0001 Anja & Ockert se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0002 Anja & Ockert se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0003 Anja & Ockert se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0004 Anja & Ockert se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0005 Anja & Ockert se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0006 Anja & Ockert se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0007 Anja & Ockert se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0008Hoe het julle die eerste keer ontmoet?


 Ons het ontmoet in die plek waar ek gesê het ek sal nooit my trouman ontmoet nie – n gunsteling kuierplek in Durbanville, by die kroeg deur ‘n gemeenskaplike vriend. Ons leef al eintlik jare verby mekaar want ons was saam in die kerk, saam op laerskool en hoërskool, ek en Ockert se suster was saam in koshuis op Stellenbsoch… Dit wys jou net, dinge gebeur op hul eie en die REGTE tyd.

Anja & Ockert se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0009 Anja & Ockert se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0010 Anja & Ockert se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0011 Anja & Ockert se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0012 Anja & Ockert se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0013 Anja & Ockert se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0014 Anja & Ockert se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0015 Anja & Ockert se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0016 Anja & Ockert se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0017 Anja & Ockert se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0018 Anja & Ockert se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0019 Anja & Ockert se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0020 Anja & Ockert se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0021Hoe het julle verloof geraak?


 Ons het op 13 Desember verloof geraak op Melkbosstrand, dit was die eerste aand van ons verlof vir daardie jaar en die beste geskenk vir die vakansie wat voorlê! Hy het my op die strand verras met ‘n kombersie en piekniekmandjie vol van my gunstelinge – Niknaks, sjampanje, Bubbles sjokolade, Kase en Crackers en ‘n geprinte album vol fotos vanaf die eerste dag wat ons saam is. Dis toe dat ek eers die boksie in sy hand gewaar, toe hy op sy een knie sak!

Anja & Ockert se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0022 Anja & Ockert se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0023 Anja & Ockert se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0024 Anja & Ockert se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0025 Anja & Ockert se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0026 Anja & Ockert se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0027Hoe lank was julle saam voor jul getrou het?


Ons was so 2 en ‘n half jaar saam.

Anja & Ockert se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0028 Anja & Ockert se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0029 Anja & Ockert se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0030 Anja & Ockert se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0032 Anja & Ockert se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0033 Anja & Ockert se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0034 Anja & Ockert se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0035 Anja & Ockert se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0036Advies wat julle aan ander paartjies kan gee?


Geniet net die tyd wat jul verloof is, moenie te veel stres oor troureëlings nie, dis net julle wat weet hoe dit veronderstel is om op die dag te lyk. Maak seker jul troue is julle smaak en beeld jul as ‘n paartjie uit.

Anja & Ockert se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0037 Anja & Ockert se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0038 Anja & Ockert se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0039 Anja & Ockert se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0040 Anja & Ockert se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0041 Anja & Ockert se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0042 Anja & Ockert se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0043 Anja & Ockert se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0044 Anja & Ockert se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0045

 Diensverskaffers:


Fotograaf: Claire Thomson Photography | Plattejoggie: DJ Gean | Rok: Tracey’s Bridal
Blomme: To-Nett’s | Venue: Kronenburg | Band: Francois |Dekor: Bruid en haar pa
Grimering enHare: Marzaan Lotz Professional Make-Up & Hair


Wedding, WeddingPhotography, Bride, WeddingIdeas, WeddingInspiration, Weddings, WeddingPlanning,  CakeTopper, groom, love, mooitroues, Weddingvenue, bouquet, weddingdress, weddingstationary, engagement, DIYwedding, weddingartweddingflow weddingdressweddingphoto, weddingphotos, weddingplanner, weddingplaning weddingorganizer, weddinginspiration, weddingportrait, weddingphotographer weddingcake, prettyweddings, SouthAfrican, Afrikaans, Troues

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *