Stedelike blou skryfbehoefte inspirasie

© Günther Schubert of Vörsprung Studio

 Pretty in Stains deel met ons koningsblou skryfbehoeftes met ‘n stads gevoel. Die gebruik van maanlig en sterre skep ‘n indrukwekkende gevoel oor die paartjie wat in die stad sal wil trou. Die eerste ding wat in ons gedagtes kom is ”n dans op ‘n ou stad gebou se dak onder die sterre. Die buitelyne van die geboue skep ‘n kunstige gevoel oor die skryfbehoeftes, net soos die stad se verskillende kulture. Dit gee jou trou gaste ‘n perfekte inspirasie oor hoe jou troue gaan wees sonder om ‘n woord te se.


© Günther Schubert of Vörsprung Studio © Günther Schubert of Vörsprung Studio


Diensverskaffers: