Luhanie & Righardt se mooi verlowings foto sessie

Luhanie & RIghardt soos gesien op www.mooitroues.co.za_0001


Ons deel vandag Luhanie en Rigardt se verlowingsfoto’s met julle.

Die paartjie het mekaar toevallig die aand van Luhanie se matriekafskeid ontmoet. Dit was ‘n lieflike lente-aand op Stellenbosch. Wat begin het as ‘n loer kompetisie het toe uitgedraai in ‘n gesprek en ‘n koffie afspraak so paar dae later. ‘n Unieke geval van “the diamond in the rough”.

Die paartjie se verlowingsfoto’s is baie romanties. Hulle het gebruik gemaak van verskillende uitrustings, ‘n formele en meer gemaklike stel vir elk. Julle sal ook sien dat die foto’s tydens winter geneem is en dat die paatjie gebruik gemaak het van hulle omgewing om by te dra vir die tema van hul foto’s. Geniet die foto’s!


Luhanie & RIghardt soos gesien op www.mooitroues.co.za_0002 Luhanie & RIghardt soos gesien op www.mooitroues.co.za_0003 Luhanie & RIghardt soos gesien op www.mooitroues.co.za_0004 Luhanie & RIghardt soos gesien op www.mooitroues.co.za_0005 Luhanie & RIghardt soos gesien op www.mooitroues.co.za_0006 Luhanie & RIghardt soos gesien op www.mooitroues.co.za_0007 Luhanie & RIghardt soos gesien op www.mooitroues.co.za_0008 Luhanie & RIghardt soos gesien op www.mooitroues.co.za_0009 Luhanie & RIghardt soos gesien op www.mooitroues.co.za_0010 Luhanie & RIghardt soos gesien op www.mooitroues.co.za_0011 Luhanie & RIghardt soos gesien op www.mooitroues.co.za_0012 Luhanie & RIghardt soos gesien op www.mooitroues.co.za_0013 Luhanie & RIghardt soos gesien op www.mooitroues.co.za_0014 Luhanie & RIghardt soos gesien op www.mooitroues.co.za_0015 Luhanie & RIghardt soos gesien op www.mooitroues.co.za_0016 Luhanie & RIghardt soos gesien op www.mooitroues.co.za_0017

Diensverskaffers:

Fotograaf: Cilliers Visser