Charl & Charlotte se selfdoen troue

Ons is mal oor Charlotte en Charl se pragtige selfdoen troue en hulle unieke kleurskema.  Die geel, groen en pienk kombinasie werk perfek saam.  Charlotte se advies aan paartjies wat besig is om hulle troue te beplan is om so mees as moontlik self te maak.  Dit sal jou nie kostes bespaar nie, maar ook help om jou trou dag soveel meer spesiaal te maak.  Charl se grys pak komplimenteer sy geel das en gee dit so mooi en somers voel.  Die is definitief inspirasie vir jou somers troue.

Charl & Charlotte (2)

Charl & Charlotte (3)

Charl & Charlotte (4)

Charl & Charlotte (5)

Charl & Charlotte (6)

Charl & Charlotte (7)

Charl & Charlotte (8)

Charl & Charlotte (9)

Charl & Charlotte (10)

Charl & Charlotte (11)

Charl & Charlotte (12)

Charl & Charlotte (13)

Charl & Charlotte (14)

Charl & Charlotte (15)

Charl & Charlotte (16)

Charl & Charlotte (17)

Hoe het julle verloof geraak?


By ʼn kampvuur onder die sterre!  Charl het my maak opstaan vir ʼn foto en bly karring met die kamera se aftellers (neem aan hy het eers bietjie moed nodig gehad!)  Na die derde foto was hy op sy knieg en het ek ja gesê nog voor die hele vraag gevra is!  Ek het darem na die tyd na die mooi toespraak geluister terwyl ons twee sjampanje gedrink het.

Charl & Charlotte (18)

Charl & Charlotte (19)

Charl & Charlotte (20)

Charl & Charlotte (21)

Charl & Charlotte (22)

Charl & Charlotte (23)

Charl & Charlotte (24)

Watse advies kan julle vir paartjies gee wat besig is om hulle troue te beplan?


Geniet dit!  Pinterest is wonderlike inspirasie.  Probeer om soveel as moontlik self te maak en gebruik elke bereidwillige hand.  Dit maak elke dutjie-en-datjies ekstra spesiaal (en goedkoper!) en ek glo ons families het dit geniet om deel te wees van die “Charl-en-Charlotte-trou-projek”!  Ek het in my ma se 30-jarige oue rok getrou, gedans, gesoen en in ʼn swembad geklim sonder om twee keer daaroor te dink! Besluit wat is regtig ʼn móét  en volg jou hart, op die ou einde van die dag is dit ʼn feesviering van julle liefde vir mekaar en sien niemand die duisende rande se kristalle raak nie.

Charl & Charlotte (25)

Charl & Charlotte (26)

Charl & Charlotte (27)

Charl & Charlotte (28)

Charl & Charlotte (29)

Charl & Charlotte (30)

Charl & Charlotte (31)

Charl & Charlotte (32)

Charl & Charlotte (33)

Charl & Charlotte (34)

Charl & Charlotte (35)

Charl & Charlotte (36)

Charl & Charlotte (37)

Charl & Charlotte (38)

Charl & Charlotte (39)

Charl & Charlotte (40)

Charl & Charlotte (41)

Charl & Charlotte (42)

Charl & Charlotte (43)

Charl & Charlotte (44)

Charl & Charlotte (45)

Charl & Charlotte (46)

Charl & Charlotte (47)

Charl & Charlotte (48)

Charl & Charlotte (49)

Charl & Charlotte (50)

Charl & Charlotte (51)

Charl & Charlotte (52)

Charl & Charlotte (53)

Charl & Charlotte (54)

Charl & Charlotte (55)

Charl & Charlotte (56)

Charl & Charlotte (57)

Charl & Charlotte (58)

Charl & Charlotte (59)

Wat sou julle verander het as julle kon?


Ek het getrou met die wonderlikste man voor God, familie en al ons vriende!  Ons het heerlike kos gehad om te eet, ons het gedans en Charl het selfs vir my gesing!  Nee, ek kan regtig nie aan enige iets dink!  Dit was werklik my droom troue!

Charl & Charlotte (60)

Charl & Charlotte (61)

Charl & Charlotte (62)

Charl & Charlotte (63)

Charl & Charlotte (64)

Charl & Charlotte (65)

Charl & Charlotte (66)Charl & Charlotte

Klik hier vir diensverskaffers

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids.  Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ‘n internet konneksie het en ‘n toestel wat gekonnekteer is tot ‘n aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ‘n rekenaar.  Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag.  Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy ‘n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer?  Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers:

  • Fotograaf: NDK Photography