Aards, hout en keramiek trou inspirasie

Ons deel vandag met julle die mooiste tafel en dekor trou inspirasie wat Leipzig Country House  met ons gedeel het.  ‘n Inspirasie vir Winter troues, asook ‘n anderste uitkyk op ‘n vuil pienk opsie, gekombineer met wol en aardse hout elemente.  Daar is ook baie gekonsentreer om verskillende  teksture te gebruik soos byvoorbeeld die goiingsak-loper, keramiek potte en ‘n wol tafel nommer. Die borde is ook verskillend en in lae om verskillende teksture en kleure bymekaar te bring.  Die tafel gee ‘n warm gevoel en ‘n gevoel van lekker tuis wees, dit is mos wat jy wil hê vir jou troue, dat jou gaste lekker warm en welkom voel.

Leipzig Stileerde Fotosessie Artikel (22) Leipzig Stileerde Fotosessie Artikel (25)

Leipzig Stileerde Fotosessie Artikel (23)

Leipzig Stileerde Fotosessie Artikel (24)

Diensverskaffers: