Maak jou eie papierblomme

DIY Blommetjies_HEADER

 

– BENODIGHEDE –

 

DIY Blommetjies_0004

 

STAPPE

 

DIY Blommetjies_0001

1. Vou jou 8cm x 8cm papier in die helfte sodat dit ‘n driehoek vorm.
2. Bring die regterkantste punt tot by die punt van die driehoek.
3. Maak so met die linkerkant ook.

DIY Blommetjies_0002

4. Vou die punte terug en stryk dit plat met jou hande sodat die lyn wat jy sal sien, presies in die helfte is.
5. Volg dieselde stap met die anderkant.
6. Vou nou die punte binne-in die vorm.

DIY Blommetjies_0003

7. Vou nou die driehoekies in die helfte na binne.
8. Plak die twee kante vas aanmekaar en maak nog vyf van die blom blaartjies. Op die einde plak jy al vyf blomblaartjies aanmekaar vas.

 

– RESULTAAT –

 

DIY Blommetjies_0005 DIY Blommetjies_0006

Diensverskaffers: