Baie Geluk Kaartjies

a

NooiKreatief_0001


Ons is altyd baie opgewonde om gratis drukbare skryfehoeftes te deel met jou wat Nelia van Nooi Kreatief vir ons ontwerp. Hierdie is die mooiste Baie Geluk kaartjies wat jy kan aflaai en druk en vir die bruidspaartjie gee as ‘n Baie Geluk kaartjie of saam met die geskenk met ‘n mooi boodskappie by dit. Die waterverf agtergrond agter die teks en sagte pastel kleure laat die oulike kaartjies sag en elegant lyk.


NooiKreatief_0002

a

NooiKreatief_0003


Krediet:

Skryfbehoeftes: Nooi Kreatief