Toy & Carissa se Kapel troue

Toy en Carissa se troue kan beskryf word as ‘n kombinasie van koel, sagte kleure, warm glimlagte en groot pret. Hulle het een Sondag ‘n draai gaan maak op Lambertsbaai vir ‘n lifelike middagete by die hawe. Daarna het hulle op die strand gaan stap en toe Carissa weer kyk is Toy op een knie. Dit was baie spesiaal en Carissa het niks vermoed nie.

Ons deel vandag die oulike paartjie se troue met jou wat die talentvolle Love Of Light afgeneem het.

Toy & Carissa se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0002

Toy & Carissa se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0003 Toy & Carissa se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0004 Toy & Carissa se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0005 Toy & Carissa se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0006 Toy & Carissa se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0007 Toy & Carissa se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0008 Toy & Carissa se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0009 Toy & Carissa se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0010 Toy & Carissa se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0011

Wat het julle troue vir jou so spesiaal gemaak?


Waar sal ek begin? Daar is so baie dinge wat die dag gebeur het, my ma en bruidsmeisies wat my so baie bederf het en die twee visarende wat vir mekaar gesing het tydens die seremonie wat onder ‘n tent was en uitkyk oor die wingerd, dit was ‘meant to be’, maar die beste oomblik was toe die dominee ons as man en vrou voorgestel het!

Toy & Carissa se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0012 Toy & Carissa se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0013 Toy & Carissa se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0014 Toy & Carissa se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0015

Raad vir paartjies:


Raad vir die troudag:

Geniet elke liewe oomblik van die dag! Kies ‘n goeie fotograaf en seremoniemeester – ons s’n was UITSTEKEND! Musiek en kos is baie belangrik, maar die belangrikste is dat almal lekker saam kuier.

Raad vir die huwelik:

Wees die beste vir mekaar wat jy kan wees.

Toy & Carissa se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0016 Toy & Carissa se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0017 Toy & Carissa se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0018 Toy & Carissa se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0019 Toy & Carissa se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0020 Toy & Carissa se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0021 Toy & Carissa se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0022 Toy & Carissa se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0023 Toy & Carissa se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0024 Toy & Carissa se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0025 Toy & Carissa se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0026 Toy & Carissa se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0027 Toy & Carissa se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0028

Klik hier vir meer diensverskaffers

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids.  Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ‘n internet konneksie het en ‘n toestel wat gekonnekteer is tot ‘n aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ‘n rekenaar.  Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag.  Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy ‘n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer?  Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers: