Joanie & Heinrich se Weskus verlowing

Fotograaf Günther Schubert  was agter die kamera tydens Joanie en Heinrich se Weskus verlowing fotosessie, waarna julle nou kyk.  Die verliefde paartjie was bereid om dié oggend vroeg vars en vrolik te wees en mooi te lyk vir hulle verlowings foto’s.  Alhoewel dit daardie oggend baie koud teen die Weskus was, was dié twee nie bang om in die reën te poseer, kaalvoet op die strand te loop of oor rotse te klouter nie.

Soos ons al van te vore verduidelik het, dit is altyd ʼn goeie idee om tydens skemer foto’s te neem, omdat die lig baie sag is en só ʼn romantiese atmosfeer skep.  Die Weskus is ook die ideale plek vir foto’s, met sy unieke, woestynagtige plantegroei.

gs heinrich geldenhuys_0001gs heinrich geldenhuys_0002 gs heinrich geldenhuys_0003 gs heinrich geldenhuys_0004 gs heinrich geldenhuys_0005 gs heinrich geldenhuys_0006 gs heinrich geldenhuys_0007 gs heinrich geldenhuys_0008 gs heinrich geldenhuys_0009 gs heinrich geldenhuys_0010 gs heinrich geldenhuys_0011 gs heinrich geldenhuys_0012 gs heinrich geldenhuys_0013 gs heinrich geldenhuys_0014 gs heinrich geldenhuys_0015 gs heinrich geldenhuys_0016 gs heinrich geldenhuys_0017 gs heinrich geldenhuys_0018 gs heinrich geldenhuys_0019 gs heinrich geldenhuys_0020 gs heinrich geldenhuys_0021 gs heinrich geldenhuys_0022 Joanie & Heinrich - Gevind op www.mooitroues.co.za_0001 Joanie & Heinrich - Gevind op www.mooitroues.co.za_0002 Joanie & Heinrich - Gevind op www.mooitroues.co.za_0003 Joanie & Heinrich - Gevind op www.mooitroues.co.za_0004 Joanie & Heinrich - Gevind op www.mooitroues.co.za_0005 Joanie & Heinrich - Gevind op www.mooitroues.co.za_0006 Joanie & Heinrich - Gevind op www.mooitroues.co.za_0007 Joanie & Heinrich - Gevind op www.mooitroues.co.za_0008 Joanie & Heinrich - Gevind op www.mooitroues.co.za_0009 Joanie & Heinrich - Gevind op www.mooitroues.co.za_0010 Joanie & Heinrich - Gevind op www.mooitroues.co.za_0011 Joanie & Heinrich - Gevind op www.mooitroues.co.za_0012 Joanie & Heinrich - Gevind op www.mooitroues.co.za_0013 Joanie & Heinrich - Gevind op www.mooitroues.co.za_0014 Joanie & Heinrich - Gevind op www.mooitroues.co.za_0015 Joanie & Heinrich - Gevind op www.mooitroues.co.za_0016 Joanie & Heinrich - Gevind op www.mooitroues.co.za_0017 Joanie & Heinrich - Gevind op www.mooitroues.co.za_0018 Joanie & Heinrich - Gevind op www.mooitroues.co.za_0019 Joanie & Heinrich - Gevind op www.mooitroues.co.za_0020

Klik hier vir meer diensverskaffers

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids.  Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ‘n internet konneksie het en ‘n toestel wat gekonnekteer is tot ‘n aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ‘n rekenaar.  Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag.  Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy ‘n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer?  Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers: