Sneeu gestileerde fotosessie

Ons is baie opgewonde oor vandag se inskrywing.  Dit is die eerste keer wat Mooi Troues ‘n Sneeu gestileerde fotosessie, wat in sneeu geneem is, publiseer.  André van Niekerk van Vivid Blue en Veronique Mills van Veronique Photography het saam gespan om met dié produksie vorendag te kom.

Die produksie span was, met behulp van die vriendelike mense by die Matroosberg Natuurreservaat, met ‘n 4×4 teen die Matroosberge opgeneem om die bes geskikte plek te kry vir dié sessie. Een van Mooi Troues se gunsteling rok ontwerpers, Elizabeth Stockenstrom het die rok verskaf.

Dit is wel nie die ideale geleentheid vir ‘n fotosessie op die dag van die troue nie.  Die kan wel goed dien as deel van die “trash the dress” tendens.  Dit is ‘n fotosessie wat ná die troue plaasvind wanneer bruide in uiterste toestande, soos water, poseer met hul rokke.

Geniet die, eie aan sy soort, fotosessie.

sneeu gestileerde fotosessie_0001sneeu gestileerde fotosessie_0002 sneeu gestileerde fotosessie_0003 sneeu gestileerde fotosessie_0004 sneeu gestileerde fotosessie_0005 sneeu gestileerde fotosessie_0006 sneeu gestileerde fotosessie_0007 sneeu gestileerde fotosessie_0008 sneeu gestileerde fotosessie_0009 sneeu gestileerde fotosessie_0010 sneeu gestileerde fotosessie_0011 sneeu gestileerde fotosessie_0012 sneeu gestileerde fotosessie_0013 sneeu gestileerde fotosessie_0014 sneeu gestileerde fotosessie_0015 sneeu gestileerde fotosessie_0016 sneeu gestileerde fotosessie_0017 sneeu gestileerde fotosessie_0018 sneeu gestileerde fotosessie_0019 sneeu gestileerde fotosessie_0020 sneeu gestileerde fotosessie_0021

Klik hier vir meer diensverskaffers

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids.  Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ‘n internet konneksie het en ‘n toestel wat gekonnekteer is tot ‘n aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ‘n rekenaar.  Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag.  Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy ‘n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer?  Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers: