Donkerrooi geblomde uitnodiging

Die skryfbehoeftes wat ons vandag met julle deel is deur Mooi Troues se betroubare bydraers, Something Gold, ontwerp as inspirasie vir toekomstige bruide.  Die blomme-kransie rondom die woorde het ‘n sagte gevoel wat jou amper herinner aan ‘n watermerk.  Die skrif daarenteen is fyn en modern wat die skryfbehoeftes nie té sag laat voorkom nie.  Hierdie ontwerp kan natuurlik ook ‘n heeltemal ander gevoel kry indien die papier ‘n ander kleur is asook die skrif.  Mooi Troues sou dus sê dat die skryfbehoeftes veelsydig genoeg is vir alle bruide om as inspirasie of selfs ‘n moontlike ontwerp te gebruik.

Artikel Krediet: