Eko-Vriendelike Trou Inspirasie

‘n Tendens wat deesdae al hoe meer gewild raak, is eko-vriendelike troues.  Mooi Troues wys vir jou hoe jy ‘n maklike, maar baie elegante troue kan hou met groente, oudhede en ‘n natuurlike kleur palet.

Ons het saam met KRAAK koppe bymekaar gesit en ’n gestileerde fotosessie afgeneem by Tea under the Trees in die Paarl. Die foto’s is deur Günther Schubert geneem en die span van KRAAK het die tafel stilering en blomme vir die fotosessie gedoen.  Ons eie bydraer vir grimering, Chantelle Landman, het die model, Rochelle, se grimering en hare gedoen.  Maudre van KRAAK het sommer lekker vinnig die oulike groen kopstuk bymekaar gesit. Jy hoef nie altyd jouself te ooreis om iets dekoratief te kry nie. Op die ou einde gaan dit oor jou spesiale dag en die gedagte daar agter.  Die tema is perfek vir die doen-dit-self bruid of jy kan altyd van KRAAK se dienste gebruik om die stres van jou skouers af te vat.  Rochelle se pragtige rok is van Victor K.

MOOI TROUES_0002 MOOI TROUES_0003 MOOI TROUES_0004 MOOI TROUES_0005 MOOI TROUES_0006 MOOI TROUES_0007 MOOI TROUES_0008 MOOI TROUES_0009 MOOI TROUES_0010 MOOI TROUES_0011 MOOI TROUES_0012 MOOI TROUES_0013 MOOI TROUES_0014 MOOI TROUES_0015 MOOI TROUES_0016 MOOI TROUES_0017 MOOI TROUES_0018 MOOI TROUES_0019 MOOI TROUES_0020 MOOI TROUES_0021 MOOI TROUES_0022 MOOI TROUES_0023 MOOI TROUES_0024 MOOI TROUES_0025 MOOI TROUES_0026 MOOI TROUES_0027 MOOI TROUES_0028 MOOI TROUES_0029 MOOI TROUES_0030 MOOI TROUES_0031

Diensverskaffers: