WEN KAARTJIES NA DIE FAB BRUIDSKOU

– KOMPETISIE GESLUIT –

DIE KOMPETISIE IS GESLUIT

 

– KOMPETISIE –

fab_bridal_expo_logo

10 Gelukkige Mooi Troues lesers staan die kans om enkel kaartjies te wen na die FAB Bruidskou toe wat vanaf 10 tot 11 Mei is by Grand West in Kaapstad.

fab_bridal_expo_logo

VOLG DIE ONDERSTE STAPPE OM DEEL TE NEEM:

 

 

1. VOLG DIE ONDERSTE FACEBOOK BLADSYE:

 

    

2. DEEL DIE BLADSY MET JOU VRIENDE, MAKLIK, KLIEK OP DIE ‘SHARE’ KNOPPIE.

 

 

3. VUL DIE ONDERSTE VORM IN:

 

[wpgform id=’10355′]

 

TERMES EN VOORWAARDES:

  1. Slegs 1 inskrywing per persoon, as jy meer as 1 keer inskryf sal jou inskrywing nie getel word nie.
  2. Jy sal 1 enkel kaartjie wen.
  3. Kaartjies mag nie verkoop word nie.
  4. Kompetisie eindig 8 Mei 2014 om 10 am.
  5. Jy moet al die stappe gevolg het, indien nie sal jy nie getel word nie.