Kant Skryfbehoefte Inspirasie

mooi troues invitation gallery stationary_0001

As jy ‘n groot aanhanger is van kant, sal jy vandag se inskrywing baie geniet. Invitation Gallery  het vir ons skryfbehoeftes ontwerp wat uit skakerings van grys en wit bestaan.

Die skryfbehoeftes se kleurskema is baie sag en pas in by enige tipe styl troue of dit formeel is óf informeel. Jou trou skryfbehoeftes moet pas by jou troue se styl, sodat jou gaste min of meer ‘n idee van die styl kan kry. As jy ‘n sagte kleurskema ingedagte gehad het vir jou troudag, is hierdie skryfbehoeftes dalk geskik vir jou.

mooi troues invitation gallery stationary_0002 mooi troues invitation gallery stationary_0003

Diensverskaffers:

Skryfbehoeftes: Invitation Gallery