Erik & Idette se oulike verlowing fotosessie

Danelle Photography

Die verlowing fotosessie van Erik en Idette was op verskeie plekke gehou wat ‘n goeie kontras was.  Dit het begin in ‘n woud tussen bome en geëindig op Muizenberg strand met die kleurvolle huisies in die agtergrond.  Alhoewel Erik en Idette al laasjaar getrou het weet ons jul sal nog steeds inspirasie uit die fotosessie baat.

forest engagement photo shootforest engagement photo shoot forest engagement photo shoot


Hoe het julle die eerste keer ontmoet?

Sjoe, waar om te begin, maar in kort opgesom het ons mekaar ontmoet in Graad 9.  Hulle het tans verhuis vanaf Vredenburg na Brackenfell.  Soos hul sê “Love at first sight”.


forest engagement photo shoot forest engagement photo shoot forest engagement photo shoot forest engagement photo shoot forest engagement photo shoot forest engagement photo shoot forest engagement photo shoot forest engagement photo shoot forest engagement photo shoot forest engagement photo shoot


Hoe het julle verloof geraak?


Na 11 jaar se gewag en hier en daar ‘n skimp, het hy uiteindelik die ja-woord gevra op Oukersaand, 24 Desember 2013.  Dit was so spesiaal, aangesien hy my voor die hele familie gevra het.  Na geskenke uitgedeel was, het hy net stilletjies verdwyn en na ‘n paar minute teruggekom, my na vore geroep en net daar op sy knieë gegaan.  Hy het sulke mooi woorde gehad, maar al wat ek net gehoor het was “trou met my” en daar bars ek toe in trane uit.  Dit glad nie verwag nie.


Muizenberg engagement shoot Muizenberg engagement shoot Muizenberg engagement shoot Muizenberg engagement shootMuizenberg engagement shoot Muizenberg engagement shoot Muizenberg engagement shootMuizenberg engagement shoot Muizenberg engagement shoot Muizenberg engagement shoot Muizenberg engagement shoot Muizenberg engagement shoot Muizenberg engagement shoot Muizenberg engagement shoot Muizenberg engagement shoot Muizenberg engagement shoot


Wanneer beplan julle om te trou?


Na baie opgewondenheid en slapelose nagte het ons op 23 Mei 2015 getrou by Kronenburg in die Paarl.


Muizenberg engagement shoot Muizenberg engagement shoot Muizenberg engagement shoot Muizenberg engagement shoot Muizenberg engagement shoot Muizenberg engagement shoot Muizenberg engagement shoot Muizenberg engagement shoot Muizenberg engagement shoot Muizenberg engagement shoot

Diensverskaffers: