Stylvolle Skryfbehoeftes

special event styled shoot_0027

Invitation Gallery is altyd bereid om hulle talente aan ons te leen met trou skryfbehoeftes ontwerp.  Met buiten die gewoon kreatiwiteit na vore te kom.  Dié ontwerpe is klassiek wit en swart.  Dit werk perfek saam met die skrif wat uit baie detail bestaan.

Bruide is baie keer skepties om swart te gebruik, omdat dit so vinnig ‘goedkoop’ kan lyk.  Wanneer daar van die regte ontwerper gebruik gemaak word sal hy of sy weet hoe om te maak om dit stylvol en klassiek te hou. Onthou jy ons gestileerde swart trou inspirasie fotosessie van laas week, indien nie, kliek hier om dit te sien.