Elegante laser gesnyde uitnodiging

Skryfbehoeftes_0001


Vandag deel ons ‘n baie oulike uitnodiging wat Creative Heroes ontwerp het. Die elegante skryfbehoefte stel sal perfek in pas by ‘n aand troue of ‘n baie elegante middag tee troue. Ons is mal oor die laser gesnyde randjies van die uitnodiging, dit skep nie net ‘n elegante gevoel nie, maar gee ook ‘n baie mooi afronding tot die uitnodiging.


Skryfbehoeftes_0002


Artikel Krediet: 

Skryfbehoeftes: Creative Heroes