Nicola & Pieter se verlowing

Ons deel  Nicola & Pieter se pragtige plaas verlowing fotosessie met julle!  Dankie  Linda Fourie Photography vir die mooiste foto’s.  Ons is gaande oor die plaas lewe veral as dit paartjie so lekker gemaklik is soos Nicola & Pieter en net hulself geniet voor die kamera.

Nicola & Pieter_0001

Nicola & Pieter_0002Nicola & Pieter_0003Nicola & Pieter_0004Nicola & Pieter_0005Nicola & Pieter_0006Nicola & Pieter_0007Nicola & Pieter_0008Nicola & Pieter_0009

Wanneer het julle verloof geraak?


24 Mei 2013. Pieter was siek af geboek, lekker gerieflik om alles fyn te beplan. Die oggend van die 24ste was ook die dag wat my ring klaar was.  Soos ek vir Pieter ken kan hy glad nie wag om goeie nuus te deel nie! Ek het die middag nog eers ‘n hokkie wedstryd geblaas en toe ek die “sieke” wil besoek, vind ek hom mooi aangetrek toe ek by sy huis stop.  Geen geheim oor wat aangaan, het ek amper omgedraai en gevra of ek nie ook maar eers kan gaan stort en ook mooi aantrek nie. J Hy het ‘n doolhof in die tuin geverf van elke gebeurtenis wat groot onthou-dae was geskryf.  Van waar ons ontmoet het tot die laaste een waarop die verlowing aangekondig is…met die woorde: “come grow old with me….the best is yet to be” Wie kan dan nou nie JA sê nie?!!

Nicola & Pieter_0010 Nicola & Pieter_0011 Nicola & Pieter_0012 Nicola & Pieter_0013 Nicola & Pieter_0014 Nicola & Pieter_0015 Nicola & Pieter_0016 Nicola & Pieter_0017 Nicola & Pieter_0018 Nicola & Pieter_0019 Nicola & Pieter_0020 Nicola & Pieter_0021 Nicola & Pieter_0022 Nicola & Pieter_0023 Nicola & Pieter_0024

Klik hier vir meer diensverskaffers

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids.  Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ‘n internet konneksie het en ‘n toestel wat gekonnekteer is tot ‘n aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ‘n rekenaar.  Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag.  Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy ‘n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer?  Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers:

  • Fotograaf: Linda Fourie Photography