Frik & Liezl se mooi troue by Delsma Farm

Ons deel graag met jul die mooi troue van Frik en Liezl by Delsma Farm in Riebeeck Vallei.   Ons by Mooi Troues is versot op die mooi sag en romantiese tafel dekor.  Rol af en geniet Frik en Liezl se troudag by Delsma Farm.

delsma farm wedding venue delsma farm wedding venue delsma farm wedding venue delsma farm wedding venue delsma farm wedding venue delsma farm wedding venue delsma farm wedding venue delsma farm wedding venue delsma farm wedding venue delsma farm wedding venue delsma farm wedding venue


Hoe het julle verloof geraak?

Frik het voorgestel ons gaan bietjie Blouberg strand toe om die vakansie af te skop.  Ons het heerlik op die strand geloop, ons het omgedraai en ek het so rapsie voor hom gestap.  Hy roep my toe, toe ek omdraai staan Frik op sy knie en vra my om hom die gelukkigste man in die wêreld te maak en sy vrou te word.  Ek was so oorweldig ek het dadelik in trane uitgebars.


delsma farm wedding venue delsma farm wedding venue delsma farm wedding venue delsma farm wedding venue delsma farm wedding venue delsma farm wedding venue delsma farm wedding venue


Hoe lank was julle saam voor jul getrou het?

3 en n half jaar – ek het al van ons eerste afspraak af geweet Frik is my trouman.


delsma farm wedding venue delsma farm wedding venue delsma farm wedding venue delsma farm wedding venue delsma farm wedding venue delsma farm wedding venue delsma farm wedding venue delsma farm wedding venue delsma farm wedding venue delsma farm wedding venue delsma farm wedding venue delsma farm wedding venue delsma farm wedding venue delsma farm wedding venue delsma farm wedding venue


Advies wat julle aan ander paartjies kan gee?

Moet nooit ophou moeite doen vir mekaar nie.  Dit is vir my vreeslik lekker om vir Frik te bederf en vir hom vir my.  Wees ingestel op jou maat se gevoelens.  Vra vir mekaar hoe was jou dag.  Onthou ook om “date night” te hou!


delsma farm wedding venue delsma farm wedding venue delsma farm wedding venue delsma farm wedding venue delsma farm wedding venue delsma farm wedding venue delsma farm wedding venue delsma farm wedding venue delsma farm wedding venue delsma farm wedding venue delsma farm wedding venue FrikENLiezl_0049

Diensverskaffers: