Stefan & Marike se pragtige plaastroue

Vandag deel ons Stefan en Marike se pragtige plaastroue, wat gehou was by Setobi Private Game Farm.  Die troue skep ‘n gevoel van warmte.  Daar is albei klassieke en moderne elemente.  Die meubels en dekor laat toe dat die plaastroue meer romanties en antiek voel.

Stefan en Marike se pragtige plaastroue was een lekker lang kuier gewees.  Met albei van hulle in die kreatiewe industrie, kan mens net alles wat mooi is verwag!  Ons is mal oor die plaas gevoel van die troue.  Die ou bakkie skep ‘n lekker plat-op-die-aarde plaas effek en dit is ʼn slim idee vir foto’s.

Mooi Troues se lesers kan gerus af rol om meer van Stefan en Marike se pragtige plaastroue te sien.  Lesers sal baie inspirasie vanaf hierdie paartjie se trou elemente kan kry.  Onthou om notas te maak!

Klik hier, indien ons lesers nog meer inspirasie vir hul toekomstige troudag benodig.  Mooi Troues se webtuiste bied tonne trou inspirasie.

 Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (8)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (9)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (10)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (11)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (12)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (13)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (14)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (15)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (16)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (17)

 Hoe het julle ontmoet en hoe was die verlowing?


Effens van ʼn lang storie, so +/- 8 jaar gelede, by die September jeugkamp, was Stefan die jeug mentor, en ek, een van die baie tieners.  Ons het daar ontmoet maar eers die jaar na die kamp, begin kuier.  Natuurlik het my ouers protes opgesit, veral omdat Stefan 5 jaar ouer is (Enige besorgde ouer sou dieselfde doen.

Nietemin, het ek en Stefan steeds kontak behou.

Stefan was vas oortuig dat ek die een is, en ek aan die anderkant vas oortuig dat daar nog baie ander visse in die see is.  In my tweede jaar het ons weer begin kuier en veral omdat “5 jaar” nie meer so vreeslik geklink het nie, het ons mekaar weer ʼn kans gegee.

Drie jaar daarna …

Op ʼn Saterdag oggend, kry ek verskeie leidrade wat my lei op ʼn skattejag, met boodskappies van wat ek hom geleer het, en wat hy van my waardeer.  So langs die pad ontvang ek verskeie geskenkies, en soos Stefan is, maak hy ook seker dat ek elke leidraad regkry deur Phillip (my jonger boetie) saam te stuur.

Na die laaste stop by Feather Hill spa, sien ek hom by ʼn Cabana, ewe bewerig op sy knee.  En ek het niks verwag nie! Na baie foto’s en sjampanje, het ons teruggekeer na my ouerhuis waar ons families gewag het om dit saam met ons te vier.

Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (18)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (19)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (20)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (21)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (22)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (23)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (24)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (25)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (26)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (27)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (28)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (29)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (30)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (31)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (32)

Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (33)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (34)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (35)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (36)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (37)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (38)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (39)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (40)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (41)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (42)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (43)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (44)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (45)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (46)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (47)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (48)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (49)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (50)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (51)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (52)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (53)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (54)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (55)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (56)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (57)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (58)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (59)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (60)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (61)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (62)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (63)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (64)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (65)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (66)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (67)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (68)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (69)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (70)

Hoekom het ons besluit op die trou onthaal?


Ek dink ons families sal vir jou sê “omdat hulle moeilik wou wees!” … Maar ek en Stefan is albei grafiese ontwerpers, en die ding oor grafiese ontwerpers is, hulle wil altyd anders wees!

Ons het al lankal saam gedroom oor die troue wat ons graag sou wou gehad het, en in elkeen se droom was die onthaal buite.  As ons kon sou ons onder die sterre wou onthaal, maar gelukkig het ons die tent gereël want die naweek van ons pragtige plaastroue was die enigste naweek in Januarie wat dit reg oor die hele Suid-Afrika gereën het.

Ons albei is baie lief vir die natuur, en het ook sekere voorkeure wat geen venue vir ons kon gee nie, so toe besluit ons: ons doen dit op ons eie, by vriende se wildsplaas, tussen die wild en die sterre.

Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (71)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (72)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (73)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (74)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (75)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (76)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (77)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (78)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (79)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (80)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (81)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (82)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (83)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (84)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (85)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (86)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (87)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (88)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (89)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (90)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (91)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (92)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (93)

 Wat het julle gedoen vir julle wittebrood?


 Ons het die Kaap gaan toer, begin in Knysna, en toe deur getoer tot in die Kaap, in Franschhoek gebly, die wyn roete gedoen en ongelooflik geëet.

Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (94)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (95)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (96)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (97)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (99)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (100)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (101)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (102)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06

Klik hier vir diensverskaffers

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids. Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ‘n internet konneksie het en ‘n toestel wat gekonnekteer is tot ‘n aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ‘n rekenaar. Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag. Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy ‘n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer? Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers:

  • Fotograaf: Kikitography
  • Grimering & Hare: Elzane Boltman/Beauty Unique
  • Onthaal: Setobi Private Game Farm (Private)
  • Rok: Reneè Watson
  • Blomme: Susan Mari Flowers
  • Kos: Berglau Catering
  • Trou Beplanner: Susan Steyn
  • Skryfbehoeftes: Unspoken Studio
  • Musiek: Kobus Venter, Rineke Viljoen, Carli D’Alebout en Charles Olivier