Etienne & Amanda se selfdoen troue

Etienne en Amanda se selfdoen troue was een groot makietie gewees.  Hulle het in die oulike dorpie, Porterville getrou, wat mens amper kan beskryf as ʼn plattelandse dorpie.  Hulle troue was een van die mooiste self gedoente troues wat ons in ʼn lang tyd gesien het.  Ons kon duidelik sien dat Etienne en Amanda hulle self gate uit geniet het.  Dit is immers die mees spesiaalste dag in hulle lewens as ʼn getroude paartjie.

Ons het verlief geraak op die pragtige sonsondergang foto’s wat deur een van Suid-Afrika se beste fotograwe afgeneem is, Moira West.  Wel ons dink dit sal die beste wees as ons min woorde het en meer foto’s so geniet al die mooi foto’s van die selfdoen troue hieronder.

Amanda_Etienne_Moira_West02Amanda_Etienne_Moira_West03

Amanda_Etienne_Moira_West04Amanda_Etienne_Moira_West05Amanda_Etienne_Moira_West06Amanda_Etienne_Moira_West07Amanda_Etienne_Moira_West08Amanda_Etienne_Moira_West09Amanda_Etienne_Moira_West10Amanda_Etienne_Moira_West11

Amanda_Etienne_Moira_West12

Amanda_Etienne_Moira_West13

Amanda_Etienne_Moira_West14

Amanda_Etienne_Moira_West15

Amanda_Etienne_Moira_West16

Amanda_Etienne_Moira_West17

Amanda_Etienne_Moira_West18

Amanda_Etienne_Moira_West19

Amanda_Etienne_Moira_West20

Amanda_Etienne_Moira_West21

Amanda_Etienne_Moira_West22

Amanda_Etienne_Moira_West23

Amanda_Etienne_Moira_West24

Amanda_Etienne_Moira_West25

Amanda_Etienne_Moira_West26

Amanda_Etienne_Moira_West27

Amanda_Etienne_Moira_West28

Amanda_Etienne_Moira_West29

Amanda_Etienne_Moira_West30

Amanda_Etienne_Moira_West31

Amanda_Etienne_Moira_West32

Amanda_Etienne_Moira_West33

Amanda_Etienne_Moira_West34

Amanda_Etienne_Moira_West35

Amanda_Etienne_Moira_West36

Amanda_Etienne_Moira_West37

Amanda_Etienne_Moira_West38

Hoe het julle mekaar ontmoet en verloof geraak?


Ons het mekaar ontmoet by n dans plek een aand in 2010 en was onmiddellik aan die gesels toe ons nou uiteindelik mekaar ontmoet, maar nietemin.  Ons het nommers uitgeruil en mekaar van die volgende dag af begin SMS en MXIT.

Na so paar weke se hier en daar uitgaan en boodskappe verruil, het Amanda net verdwyn en eers weer amper twee maande later haar verskyning gemaak in dieselfde dans plek waar ons ontmoet het.  Nou, dit was na hierdie ontmoeting wat ons nie weer mekaar sou laat gaan nie.

So twee maande later het ons begin uitgaan en omtrent ‘n jaar en drie maande later het ek haar gevra om met my te trou een oggend in April verlede jaar by Hudsons on Vredenheim in Stellenbosch. Ek het haar gevat vir n ontbyt (wat ‘n piekniek sou wees as dit nie gereën het nie) en na die tyd het ons gaan stap in hulle tuine en daar tussen al die plante het ek op my een knie gegaan en die jawoord gevra. En soos hulle sê: die res is geskiedenis …

Amanda_Etienne_Moira_West39Amanda_Etienne_Moira_West40Amanda_Etienne_Moira_West41Amanda_Etienne_Moira_West42Amanda_Etienne_Moira_West43Amanda_Etienne_Moira_West44Amanda_Etienne_Moira_West45Amanda_Etienne_Moira_West46Amanda_Etienne_Moira_West47

Amanda_Etienne_Moira_West48

Amanda_Etienne_Moira_West49

Amanda_Etienne_Moira_West50

Amanda_Etienne_Moira_West51

Hoe het julle besluit op die onthaal saal?


Ons het hierdie onthaal gevind op n kampterrein se webtuiste waar ons al voorheen gaan kamp het.  Ons het net geweet dat dit die onthaalplek is wat ons wou gebruik en  die deposito sommer net daar en dan betaal, nog voor ons die plekkie met ons eie oë gesien het.

Amanda_Etienne_Moira_West52

Amanda_Etienne_Moira_West53

Amanda_Etienne_Moira_West54

Amanda_Etienne_Moira_West55

Amanda_Etienne_Moira_West56

Amanda_Etienne_Moira_West57

Amanda_Etienne_Moira_West58

Amanda_Etienne_Moira_West59

Amanda_Etienne_Moira_West60

Amanda_Etienne_Moira_West61

Amanda_Etienne_Moira_West62

Amanda_Etienne_Moira_West63

Amanda_Etienne_Moira_West64

Amanda_Etienne_Moira_West65

Amanda_Etienne_Moira_West66

Amanda_Etienne_Moira_West67

Amanda_Etienne_Moira_West68

Amanda_Etienne_Moira_West69

Amanda_Etienne_Moira_West70

Amanda_Etienne_Moira_West71

Amanda_Etienne_Moira_West72

Amanda_Etienne_Moira_West73

Amanda_Etienne_Moira_West74

Amanda_Etienne_Moira_West75

Amanda_Etienne_Moira_West76

Amanda_Etienne_Moira_West77

Amanda_Etienne_Moira_West78

Amanda_Etienne_Moira_West79

Amanda_Etienne_Moira_West80

Amanda_Etienne_Moira_West81

Amanda_Etienne_Moira_West82

Amanda_Etienne_Moira_West83

Amanda_Etienne_Moira_West84

Amanda_Etienne_Moira_West85

Amanda_Etienne_Moira_West86

Amanda_Etienne_Moira_West87

Wat het julle gedoen op julle wittebrood?


Ons was baie bevoorreg gewees om verblyf in die Beacon Island Resort (Plettenbergbaai) as ‘n geskenk te kry.  So ons was Plettenbergbaai toe vir twee weke en goedjies in en om Plettenbergbaai gedoen.  Alles van Olifante ry, Cheetahs stap, Tier welpies troetel tot Crocodile cage diving. Ons het darem tyd gehad om te rus ook.

Amanda_Etienne_Moira_West88Amanda_Etienne_Moira_West89Amanda_Etienne_Moira_West90Amanda_Etienne_Moira_West91Amanda_Etienne_Moira_West92Amanda_Etienne_Moira_West93

Amanda_Etienne_Moira_West94Amanda_Etienne_Moira_West95Amanda_Etienne_Moira_West96Amanda_Etienne_Moira_West97

Klik hier vir diensverskaffers

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids.  Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ‘n internet konneksie het en ‘n toestel wat gekonnekteer is tot ‘n aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ‘n rekenaar.  Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag.  Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy ‘n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer?  Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers: