Tracy en Doug het die interessantste verlowing foto’s laat neem saam met Riaan van der Westhuizen op die strand. Fotosessies by see is darem maar net mooi en so natuurlik.
Die verliefdes het by The Grand by V&A Waterfront getrou op 1 Maart 2014. The Grand is reg teen die water en lyk soos ‘n privaat strand. Dit is ‘n beeldskone onthaalarea en enige bruid se droom om daar te trou.
Diensverskaffers:
- Fotograaf: Riaan van der Westhuizen