Papier sakkies vir jou troue

Trou Skryfbehoeftes - Gevind op www.mooitroues.co.za_0001


Invitation Gallery het die oulikste papiersakkies ontwerp wat vir troues gebruik kan word.  Hierdie sakkies is perfek om konfetti in te hou of te gebruik op tafels vir ietsie lekker, soos soetgoed of geskenke wat jy vir jou gaste wil gee. Dit is nou weer ‘n idee, heeltemal anders as dít waaraan ons gewoond is.  Gaan loer bietjie na  Invitation Gallery se webtuiste vir meer ontwerpe vir sakkies en bestel joune vir jou troue.


Trou Skryfbehoeftes - Gevind op www.mooitroues.co.za_0002 Trou Skryfbehoeftes - Gevind op www.mooitroues.co.za_0003 Trou Skryfbehoeftes - Gevind op www.mooitroues.co.za_0004