Tiané & Pieter se troue

Ons deel vandag Tiané en Pieter se pragtige en baie klassieke troue met ons lesers.  Tiané se trourok en die geselekteerde dekor van die troue het bygedra tot die outydse tema wat dié paartjie wou uitbeeld.

Die tafelversierings, net soos Tiané se rok, het uit baie detail bestaan.  Hierdie foto’s kan mens vir lank besig hou, omdat daar só baie goedjies is om raak te sien.  Dié verliefdes was lekker gemaklik voor die kamera en het sommer die tydjie voor die kamera gate uit geniet.

Tiané & Pieter se Troue - Gevind op www.mooitroues.co.za_0001Tiané & Pieter se Troue - Gevind op www.mooitroues.co.za_0002

Wat het jou trou dag só spesiaal gemaak vir jou?


Ek het gedink dat liefde vir ander mense beskore is, en dat ek liefde nooit sal vind nie. Dit was juis met die lui van die klok op 14 Desember 2013 wat ek geweet het dat ek nou op die drumpel staan om met die liefde van my lewe te trou. Die dag was net soos ek dit wou gehad het.  Daar was ‘DIY,’ daar was boeke, daar was harte en ‘n roomys karretjie en natuurlik roomys vir ons troukoek! Al die dekor by die troue was ‘n weerspieëling van my persoonlikheid.

Tiané & Pieter se Troue - Gevind op www.mooitroues.co.za_0003 Tiané & Pieter se Troue - Gevind op www.mooitroues.co.za_0004 Tiané & Pieter se Troue - Gevind op www.mooitroues.co.za_0005 Tiané & Pieter se Troue - Gevind op www.mooitroues.co.za_0006 Tiané & Pieter se Troue - Gevind op www.mooitroues.co.za_0007

Enige raad wat jy vir paartjies, wat ook hul troue beplan, kan gee?


Gebruik Trou Idees op Facebook.  Jy kan vra vir verskaffers en mense beveel aan wie hulle gebruik het. Moet nie net vir ‘n verskaffer gaan omdat dié reeds naam gemaak het nie – hulle is baie duurder as ander.

Tiané & Pieter se Troue - Gevind op www.mooitroues.co.za_0008 Tiané & Pieter se Troue - Gevind op www.mooitroues.co.za_0009 Tiané & Pieter se Troue - Gevind op www.mooitroues.co.za_0010 Tiané & Pieter se Troue - Gevind op www.mooitroues.co.za_0011 Tiané & Pieter se Troue - Gevind op www.mooitroues.co.za_0012 Tiané & Pieter se Troue - Gevind op www.mooitroues.co.za_0013

Beskryf jou troue in 10 woorde.


My troue was soveel meer as waarvoor ek gehoop het.

Tiané & Pieter se Troue - Gevind op www.mooitroues.co.za_0014 Tiané & Pieter se Troue - Gevind op www.mooitroues.co.za_0015 Tiané & Pieter se Troue - Gevind op www.mooitroues.co.za_0016 Tiané & Pieter se Troue - Gevind op www.mooitroues.co.za_0017 Tiané & Pieter se Troue - Gevind op www.mooitroues.co.za_0018 Tiané & Pieter se Troue - Gevind op www.mooitroues.co.za_0019 Tiané & Pieter se Troue - Gevind op www.mooitroues.co.za_0020 Tiané & Pieter se Troue - Gevind op www.mooitroues.co.za_0021 Tiané & Pieter se Troue - Gevind op www.mooitroues.co.za_0022 Tiané & Pieter se Troue - Gevind op www.mooitroues.co.za_0023 Tiané & Pieter se Troue - Gevind op www.mooitroues.co.za_0024 Tiané & Pieter se Troue - Gevind op www.mooitroues.co.za_0025 Tiané & Pieter se Troue - Gevind op www.mooitroues.co.za_0026 Tiané & Pieter se Troue - Gevind op www.mooitroues.co.za_0027

Klik hier vir meer diensverskaffers

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids.  Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ‘n internet konneksie het en ‘n toestel wat gekonnekteer is tot ‘n aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ‘n rekenaar.  Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag.  Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy ‘n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer?  Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers: