Sonsopkoms saam met Jen & Francois

Vandag deel ons Jen en Francois se verlowing fotosessie met julle.  Hulle was dié oggend dou voor dag op Seinheuwel om hierdie spesiale oomblikke vas te vang saam met hul gunsteling fotograwe.

Dit is duidelik in die foto’s hoe die maan sak en die lig verander soos die son opkom.  Dit is idees soos dié wat foto’s uniek maak.  Deur middel van die natuurlike ligging en sagte lig, skep die foto’s die illusie van ‘n slapende stad wat binnekort wakker gaan raak.

Geniet die foto’s hieronder.

Jen & Francois_0002Jen & Francois_0003Jen & Francois_0004Jen & Francois_0005Jen & Francois_0006Jen & Francois_0007Jen & Francois_0008Jen & Francois_0009Jen & Francois_0010Jen & Francois_0011Jen & Francois_0012Jen & Francois_0013Jen & Francois_0014Jen & Francois_0015Jen & Francois_0016Jen & Francois_0017Jen & Francois_0018Jen & Francois_0019Jen & Francois_0020Jen & Francois_0021Jen & Francois_0022Jen & Francois_0023Jen & Francois_0024Jen & Francois_0025Jen & Francois_0026Jen & Francois_0027Jen & Francois_0028Jen & Francois_0029Jen & Francois_0030Jen & Francois_0031Jen & Francois_0032Jen & Francois_0033Jen & Francois_0034Jen & Francois_0035Jen & Francois_0036Jen & Francois_0037Jen & Francois_0038Jen & Francois_0039Jen & Francois_0040Jen & Francois_0041Jen & Francois_0042Jen & Francois_0043Jen & Francois_0044Jen & Francois_0045Jen & Francois_0046

Klik hier vir meer diensverskaffers

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids.  Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ‘n internet konneksie het en ‘n toestel wat gekonnekteer is tot ‘n aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ‘n rekenaar.  Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag.  Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy ‘n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer?  Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers:

  • Fotograaf:  DNA Photography