Reynier & Carla se verlowing met skilderagtige uitsigte

Reynier en Carla is mense wat lief is vir die bos en daarom het hul ‘n geheime skilderagtige plek in Mpumalanga gekies vir hul verlowing fotosessie.  Ons by Mooi Troues stem saam dat die uitsigte asemrowend is.  Hulle deel hul gunsteling piekniek plek in Witrivier met Mooi Troues se lesers.  Ons lesers wat hou van bos sal absoluut verlief raaf op die uitsigte in die foto’s hieronder.

Rol af en maak jou dag met die ongelooflike mooi uitsigte en deel die fotosessie met bos-liefhebbers.

Secret Scenic Spots In Mpumalanga Secret Scenic Spots In Mpumalanga Secret Scenic Spots In Mpumalanga Secret Scenic Spots In Mpumalanga

Vertel ons van jul ontmoeting en die eienskappe wat julle na mekaar aangetrek het?


Ons het ontmoet by Innibos Kunstefees 2016, en eers 3 weke daarna ons eerste afspraak gehad en van daar af was die koeël deur die kerk.  As ek kyk hoe hy sy ouers respekteer en die liefde wat hy vir God het.  Haar sag geaardheid en die manier hoe sy  vir mense omgee.

skilderagtige plek Mpumalanga skilderagtige plek Mpumalanga Secret Scenic Spots In Mpumalanga Secret Scenic Spots In Mpumalanga Secret Scenic Spots In Mpumalanga Secret Scenic Spots In Mpumalanga Secret Scenic Spots In Mpumalanga

Vertel ons wie het wie gevra om te trou?


Natuurlik het hy my gevra, by ons gunsteling plek.  Ons was op pad vir die naweek weg wildtuin toe, niks ongewoon vir my nie.  Het kamp op geslaap en ek maak ‘n krat oop en sien sjampanje, toe begin ek al klaar te wonder.  Ek vra my sussie dink sy nie daar gaan iets gebeur nie, sy sê toe vir my: Nee dit is vir haar, want sy is klaar met haar  Meesters graad ons gaan dit vier.  Ek het vir so oomblik n knop in my keel gehad. ‘Die volgende dag is ons vroeg op pad na ‘n piekniek plek.  Ek vra my sussie om foto’s te neem, want daar was n mooi uitsig.  Toe ek weer sien haal hy sy hand uit sy broeksak en buig af op sy knieg, trane en emosies was hoog van die blydskap.

skilderagtige plek Mpumalanga Secret Scenic Spots In Mpumalanga Secret Scenic Spots In Mpumalanga Secret Scenic Spots In Mpumalanga skilderagtige verlowing plek Mpumalanga skilderagtige plek Mpumalanga

Vertel ons die inspirasie agter die verlowing fotosessie?


Ons het so al lank geweet van ‘n romantiese klip met ‘n stunning uitsig en sonsondergang.  Die son was net perfek, omdat ons die bos tipe mense is het ons gedink daai plek gaan perfek wees.  Ons fotograwe het ons verwagtinge oortref.

 

skilderagtige plek Mpumalanga skilderagtige verlowing plek Mpumalanga Secret Scenic Spots In Mpumalanga Secret Scenic Spots In Mpumalanga Secret Scenic Spots In Mpumalanga skilderagtige plek Mpumalanga Secret Scenic Spots In Mpumalanga skilderagtige verlowing plek Mpumalanga skilderagtige verlowing plek Mpumalanga skilderagtige verlowing plek Mpumalanga

Wat het jul laat besluit oor die verlowing fotosessie?


Ons het ook besluit om die fotosessie te doen om gemakliker te raak met mekaar en die kamera voor die groot dag.  So ook om die fotograwe beter te leer ken.  Hulle het vir ons ‘n pragtige verlowings video uitnodiging ook gemaak wat ons elektronies vir ons gaste aangestuur het.

skilderagtige verlowing plek Mpumalanga Secret Scenic Spots In Mpumalanga Secret Scenic Spots In Mpumalanga Secret Scenic Spots In Mpumalanga skilderagtige verlowing plek Mpumalanga skilderagtige plek Mpumalanga Secret Scenic Spots In Mpumalanga skilderagtige plek Mpumalanga skilderagtige verlowing plek Mpumalangaa skilderagtige plek Mpumalanga

Vertel ons meer wat het jul ingedagte vir jul droom troue?


‘n Lekker Laeveld troue op ‘n plaas in die bos.  Om die teenwoordigheid van God se Liefde te ervaar en ons liefde aan mekaar te beloof.  Dat al ons familie en vriende die groot dag met ons sal deel.   Om elke oomblik te geniet en te koester.

Secret Scenic Spots In Mpumalanga skilderagtige plek Mpumalanga skilderagtige verlowing plek Mpumalanga Sskilderagtige verlowing plek Mpumalanga Secret Scenic Spots In Mpumalanga Secret Scenic Spots In Mpumalanga skilderagtige verlowing plek Mpumalanga skilderagtige verlowing plek Mpumalanga skilderagtige verlowing plek Mpumalanga skilderagtige verlowing plek Mpumalanga skilderagtige verlowing plek Mpumalanga skilderagtige verlowing plek Mpumalanga skilderagtige verlowing plek Mpumalangaa skilderagtige verlowing plek Mpumalanga

Diensverskaffers