Rozanne & Christoff se verlowing foto’s

Rozanne en Christoff het ‘n oulike piekniek geïnspireerde verlowing foto’s onder die bome gehad.  Die verloofde paartjie het gebruik gemaak van verskeie dekor items wat as versiering dien.

Die feit dat hulle tydens die fotosessie ‘n regte piekniek gehou het, het gesorg vir prettige verlowing foto’s met natuurlike aksies.

Kyk gerus hieronder vir idees vir jou verlowing foto’s.

Rozanne en Christoff Verloof_0002 Rozanne en Christoff Verloof_0003 Rozanne en Christoff Verloof_0004 Rozanne en Christoff Verloof_0005 Rozanne en Christoff Verloof_0006 Rozanne en Christoff Verloof_0007 Rozanne en Christoff Verloof_0008 Rozanne en Christoff Verloof_0009 Rozanne en Christoff Verloof_0010 Rozanne en Christoff Verloof_0011 Rozanne en Christoff Verloof_0012

Klik hier vir meer diensverskaffers

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids.  Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ‘n internet konneksie het en ‘n toestel wat gekonnekteer is tot ‘n aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ‘n rekenaar.  Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag.  Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy ‘n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer?  Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers: