Shaun & Charise se buite troue

Charise en Shaun het ‘n pragtige buitelug troue by The Blades Hotel, reg langs die Roodeplaat Dam gehad.  Troues wat buite plaasvind skep altyd goeie omstandighede vir die neem van foto’s, omdat die gebruik van natuurlike lig pragtig lyk.  Charise se raad vir alle toekomstige bruide is om ander bruide se raad te volg, omdat hulle uit ondervinding praat. Onthou ook om elke oomblik van die beplanningsproses te geniet, las sy by.

Sulene Badenhorst_0002 Sulene Badenhorst_0003 Sulene Badenhorst_0004 Sulene Badenhorst_0005 Sulene Badenhorst_0006 Sulene Badenhorst_0007 Sulene Badenhorst_0008 Sulene Badenhorst_0009 Sulene Badenhorst_0010 Sulene Badenhorst_0011 Sulene Badenhorst_0012 Sulene Badenhorst_0013 Sulene Badenhorst_0014 Sulene Badenhorst_0015 Sulene Badenhorst_0016 Sulene Badenhorst_0017 Sulene Badenhorst_0018 Sulene Badenhorst_0019 Sulene Badenhorst_0020 Sulene Badenhorst_0021 Sulene Badenhorst_0022 Sulene Badenhorst_0023 Sulene Badenhorst_0024 Sulene Badenhorst_0025 Sulene Badenhorst_0026 Sulene Badenhorst_0027 Sulene Badenhorst_0028 Sulene Badenhorst_0029 Sulene Badenhorst_0030

Klik hier vir meer diensverskaffers

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids.  Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ‘n internet konneksie het en ‘n toestel wat gekonnekteer is tot ‘n aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ‘n rekenaar.  Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag.  Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy ‘n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer?  Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers:

  • Fotograaf: Sulene Badenhorst
  • Venue: The Blades Hotel
  • Grimering: Riani Roets
  • Hare: Dare Hair Design
  • Uitnodigings, Kameras en Briefies: PaperShaper
  • Blomme: Unique Flowers
  • Musiek en Kar: AMA Promosies
  • Liggies: Upatone