Martin & Karien se plaas verlowing

Karien en Martin het op die mees romantiese manier verloof geraak. Dié twee verliefdes het vir ‘n naweek in ‘n huisie, net buite Dullstroom, ver verwyderd van alles en almal gaan bly.  Toe ons daar aankom het ons ‘n lekker vuur gemaak en ‘n bottel rooiwyn geniet.

Karien was besig gewees om foto’s vanaf die kothuis se stoep te neem toe Martin haar vra of hy ‘n foto van haar kan neem. Martin het op sy knie gegaan, die kamera neer gesit en vir Karien gevra om met hom te trou.

Christelle Rall het ’n pragtige plaas verlowing fotosessie met Karien en Martin gehad op ‘n plaas se landerye.

plaas verlowing plaas verlowing plaas verlowing plaas verlowing plaas verlowing plaas verlowing plaas verlowing plaas verlowing plaas verlowing plaas verlowing plaas verlowing plaas verlowing plaas verlowing plaas verlowing5 plaas verlowing plaas verlowing plaas verlowing plaas verlowing plaas verlowing plaas verlowing plaas verlowing plaas verlowing plaas verlowing plaas verlowing

Diensverskaffers: