A.J. & Alisa se plaas verlowing

Vandag deel ons AJ en Alisa se plaas verlowing foto’s, geneem deur Miss Cee.  Dié fotosessie het by Juhantha Stables plaasgevind en is duidelik deur ‘n “cowboy” tema geïnspireer.  Die paartjie kon hulself geniet en gemaklik wees met die tema.

Loer bietjie na hul unieke fotosessie hieronder.

AJ & Alice_0002 AJ & Alice_0003 AJ & Alice_0004 AJ & Alice_0005 AJ & Alice_0006 AJ & Alice_0007 AJ & Alice_0008 AJ & Alice_0009 AJ & Alice_0010 AJ & Alice_0011 AJ & Alice_0012 AJ & Alice_0013 AJ & Alice_0014 AJ & Alice_0015 AJ & Alice_0016 AJ & Alice_0017 AJ & Alice_0018 AJ & Alice_0019 AJ & Alice_0020 AJ & Alice_0021 AJ & Alice_0022 AJ & Alice_0023 AJ & Alice_0024 AJ & Alice_0025 AJ & Alice_0026 AJ & Alice_0027 AJ & Alice_0028

Klik hier vir meer diensverskaffers

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids.  Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ‘n internet konneksie het en ‘n toestel wat gekonnekteer is tot ‘n aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ‘n rekenaar.  Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag.  Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy ‘n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer?  Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers: