September blomme keuse

blommer september (2)


September is die maand van blomme en bloeisels. Flamboijant deel die mooiste idees vir rangskikkings in lente. Dit is dus geen verbasing dat so baie paartjies dié maand kies om die knoop deur te haak nie. Onder is voorbeelde van idees wat jy kan gebruik in September vir jou spesiale geleentheid. Ranonkels, Leeubekkies, Poppies, Violette, Jasmyn, Spelde Kussings, Strelitzia, Casa Blanca Lelies en affodille is maar ‘n paar van die blomsoorte wat dié tyd van die jaar vollop is.


blommer september (3)blommer september


Krediet:

Foto Krediet: Pinterest | Artikel en Foto’s verskaf deur: Lizl Pieterse van Flamboijant Décor, Wedding and Events