Stefan & Riana se mooiste verlowings fotosessie

Stefan en Riana het die mooiste verlowings fotosessie gehad in die platteland.  Daar is darem maar niks mooier as die platteland nie.  Stefan en Riana was by ʼn wild plaas se restaurant op ʼn reënerige aand.  Toe hulle klaar is en hulle terug kom in die kamer het Stefan reëlings gemaak dat die kamer vol rose en kerse is waar hy toe op sy knie gegaan het en Riana gevra het om met hom te trou.  Dit is so ʼn romantiese storie.  Baie dankie aan Ian Odendaal vir die mooiste verlowings fotosessie se foto’s.  Stefan & Riana het op 10 Augustus 2013 getrou en ons kan nie wag om die mooi foto’s te sien nie.

mareshe kombuis tee_0018mareshe kombuis tee_0019 mareshe kombuis tee_0020 mareshe kombuis tee_0021 mareshe kombuis tee_0022 mareshe kombuis tee_0023 mareshe kombuis tee_0024 mareshe kombuis tee_0025 mareshe kombuis tee_0026 mareshe kombuis tee_0027 mareshe kombuis tee_0028 mareshe kombuis tee_0029 mareshe kombuis tee_0030 mareshe kombuis tee_0031 mareshe kombuis tee_0032

Klik hier vir diensverskaffers

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids.  Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ʼn internet konneksie het en ʼn toestel wat gekonnekteer is tot ʼn aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ʼn rekenaar.  Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag.  Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy ‘n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer?  Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers: