Nico & Elisma se verlowing fotosessie

Ons deel die oulike Verlowing fotosessie van Nico & Elisma met Mooi Troues se lesers.  Julle kan hier onder hul storie lees asook na die mooi foto’s kyk.

Nico en Elizma het deur gemeenskaplike vriende op universiteit ontmoet. Hulle het een aand gaan rugby kyk net buite Stellenbosch. Nico het saam met hulle vriende gery, en hulle was baie amper in ‘n ongeluk, so die res van die aand het hulle met hul vriendin wat bestuur het gespot dat hulle nou in die hemel is.  Die gevolgtrekking …  Hulle het in die hemel ontmoet.

Die oulike paartjie het op 30 April 2014 by een van hulle gunsteling gastehuise in Riebeek Wes, De Langenhof verloof geraak.  Hulle verduidelik hulle verlowing as spontaan en intiem.  Die paartjie het op 11 April 2014 getrou in Riebeek Kasteel.

Hulle woon op die oomblik in Dubai en sê dat hulle venue iets ander vir hulle is as die hoë geboue en sand wat hulle elke dag in Dubai sien.  As jy die spontane paartjie se verlowing foto’s geniet wonder ons hoe baie jy hulle troue sal geniet nie.

Dankie Adele Kloppers vir die mooiste foto’s van so ‘n wonderlike en warm hartige paartjie.

Adele Kloppers Photography Adele Kloppers Photography Adele Kloppers Photography Adele Kloppers Photography Adele Kloppers Photography Adele Kloppers Photography Adele Kloppers Photography Adele Kloppers Photography Adele Kloppers Photography Adele Kloppers Photography Adele Kloppers Photography Adele Kloppers Photography Adele Kloppers Photography Adele Kloppers Photography Adele Kloppers Photography Adele Kloppers Photography Adele Kloppers Photography Adele Kloppers Photography Adele Kloppers Photography Adele Kloppers Photography Adele Kloppers Photography Adele Kloppers Photography Adele Kloppers Photography Adele Kloppers Photography Adele Kloppers Photography Adele Kloppers Photography Adele Kloppers Photography Adele Kloppers Photography Adele Kloppers Photography Adele Kloppers Photography

Diensverskaffers:

Fotograaf: Adele Kloppers