Luan & Jana se neutrale-kleur troudag

Luan en Jana het vroeg in 2019, 220 familie en vriende Parys toe genooi om te aanskou hoe hul ewige liefde aan mekaar beloof.  Die venue, net buite Parys, is ‘n toonbeeld van die pragtige kuns-dorpie, met sy ryk geskiedenis en ou-wêreldse argitektuur.  Sonder om weg te vat van die pragtige venue, het hulle sagte blommerangskikkings en neutrale dekor gekies om die venue te komplimenteer.  Alhoewel dit gestortreën het, kon niks dié paartjie keer om hul spesiale dag ten volle te geniet nie.

Rol af om Luan en Jana se spesiale dag van begin tot einde te volg.

wedding websites south africa wedding websites south africa wedding websites south africa wedding websites south africa wedding websites south africa wedding websites south africa

Julle troudatum en Ouderdom van paartjie op troudag?


Ons het op 9 Februarie 2019 in Parys by Vintage Yard getrou.  Luan was 24 en ek (Jana) was 23 jaar oud.

wedding websites south africa wedding websites south africawedding wedding websites south africa wedding websites south africa wedding websites south africa wedding websites south africa wedding websites south africa Bridal Emporium wedding websites south africa

Hoe het julle mekaar ontmoet en wie het wie gevra om te trou?


Ons het mekaar in ons 1ste jaar in Bloemfontein ontmoet.  Ons was beste vriende, maar toe in Luan se laaste paar maande in Bloemfontein aanbreek, het hy besef hy maak amper klaar en hy moet met my gesels.  Toe is dit so!

Van daar af was ons baie ernstig oor mekaar en oor ons verhouding.  10 Maande later het ons verloof geraak op ‘n familieplaas.  Ons het bietjie meer as 6 maande later getrou.

Bridal Emporium Bridal Emporium Bridal Emporium Bridal Emporium Bridal Emporium Bridal Emporium Bridal Emporium Bridal Emporium Bridal Emporium Bridal EmporiumBridal Emporium

Vertel ons meer oor hoekom die bruid haar spesifieke trourok gekies het?


My rok het my meer gekies as wat ek die rok gekies het!  Ek het iets anders ingedagte gehad, maar toe ek daardie rok aantrek, het ek net geweet dit is die rok vir my.  Ek het wel ‘n paar ander daarna aangepas, maar dit het gevoel asof ek my tyd mors.

wedding websites south africa wedding websites south africa wedding websites south africa wedding websites south africa wedding websites south africa

Vertel ons meer van jul ringe


Ek het vir Luan foto’s van my ring gestuur.  In die begin, het hy glad nie daarvan gehou nie.  Hy kon nie ophou glimlag elke keer as ek dit aangesit het nie.  Luan is nog altyd mal oor die kleur van brons, so sy swart ring kom van dit af.

wedding websites south africa wedding websites south africa wedding websites south africa wedding websites south africa wedding websites south africa wedding websites south africa wedding websites south africa wedding websites south africa wedding websites south africa wedding websites south africa wedding websites south africa wedding websites south africa wedding websites south africa

Vertel ons meer oor die fotograaf en jul videograaf


Ons fotograaf, Charl, het ons persoonlik leer ken.  Hy en sy werk is ongelooflik!  Ons is mal oor sy foto’s en oor hom as mens.  Hy het ons dag so lekker gemaak en ons kalm gehou deur die hele dag.  Ons videograwe was ook uitstekend.  Ons is net so tevrede met hulle werk en die span wat hulle uitgestuur het.  Op die dag van ons troue, het dit gevoel asof almal alreeds mekaar ken en voorheen saamgewerk het!

wedding websites south africa wedding websites south africa wedding websites south africa wedding websites south africa wedding websites south africa wedding websites south africa wedding websites south africa wedding websites south africa wedding websites south africa wedding websites south africa wedding websites south africa wedding websites south africa wedding websites south africa wedding websites south africa wedding websites south africa wedding websites south africawedding websites south africa wedding websites south africa

Wat was die merkwaardigste oomblik van dié dag en wat sou julle verander indien moontlik?


Die oomblik toe die kerk se deure oopgegaan het, was vir ons merkwaardig.  Die teenwoordigheid van die Here en almal wat daar was, was vir ons ongelooflik spesiaal – so sterk en passievol.

As ons net die reën vir drie ure kon aanskuif, sou dit baie lekker gewees het!  Ons het min foto’s, maar die wat ons het, is wel só mooi.

wedding websites south africa wedding websites south africa wedding websites south africa wedding websites south africa wedding websites south africa wedding websites south africa wedding websites south africawedding websites south africa wedding websites south africa wedding websites south africa wedding websites south africa wedding websites south africa

Vertel ons meer van jul Wittebrood


Ek nie veel met die reëlings te doen gehad nie, maar ek wou wel weet waarnatoe ons gaan omdat ek graag self wou pak en nie elke dag opstaan en jaag nie.  Daar sal nog baie tyd wees vir toer, so ek wou net rustig die tydjie saam hom geniet.

wedding websites south africa wedding websites south africa wedding websites south africa wedding websites south africa wedding websites south africa wedding websites south africa

Wat is jul advies aan ander paartjies wat besig is om hul troue te beplan?


Vir die vrouens sal ek sê hulle moet staan by hul keuse van waarvan hul hou en nie van hou nie.  Dit is jou dag, nie jou ma, skoonma of vriendin se dag en smaak nie!  As jy 3 maande voor jou verlowing nie met ‘n vriendin gepraat het nie, moet hul nie nooi uit skuldgevoel nie.  Die heel belangrikste is om jou gevolg baie noukeurig te kies.

wedding websites south africa wedding websites south africa wedding websites south africa wedding websites south africa

Hoe het julle die venue gekies en wat was die inspirasie vir jul dekor?


Een van my kliënte, by die haarsalon, het Vintage Yard voorgestel.  Sy het genoem dat op die tydstip wat hulle daar getrou het, die venue nog besig was om gebou te word.  Toe ons hul foto’s sien, was ons verlief en het aangedring om soontoe te gaan, teen spyte van waar ons al was.  Vandat ons daar ingery het, het ons geweet dit is dié plek!

Inspirasie vir ons dekor was deur Luan se sussie, Lizanne de Lange, wat nou ook my liefste sussie is.  Haar beroep is om dekor en troues te doen, so ons het maar net ‘n paar voorkeure an afkere vir haar genoem en vandaar af het sy vrye teuels gehad!

Vintage Yard Vintage YardVintage Yard Vintage Yard Vintage Yard Vintage Yard Vintage Yard Vintage Yard Vintage Yard Vintage Yard Vintage Yard Evoque Events Vintage Yard Vintage Yard Vintage Yard Evoque Events Vintage Yard

Wat was jul begroting en hoe het julle daarby gehou? Hoeveel gaste het julle onthaal?


Ons weet nie veel van die begroting af nie.  Ons was in oorvloed geseën met ons ouers wat dit vir ons moontlik gemaak het.  Die venue wat ons gekies het, kon 240 gaste vat.  Ons het ‘n lys van 250 gaste gehad en op die ou einde het 220 gaste ons troue bygewoon.

Vintage Yard Evoque Events Evoque Events Vintage Yard Evoque Events Vintage Yard

Vertel ons meer oor jul eerste dans


Ons moes oefen vir ons eerste dans.  Ek kom uit ‘n dans gesin uit, maar Luan is nie so groot danser nie!  Dans is nie iets waarvoor hy baie lief was nie, maar hy het dit begin doen vir my.  Luan het eendag vir my die liedjie gestuur en ek was mal daaroor!  Ons het toe besluit om daarop te dans.

Vintage Yard Vintage Yard Vintage Yard wedding websites south africa wedding websites south africa

Klik hier vir diensverskaffers