Marnitz & Monique se minder is meer troue

Marnitz en Monique se troue was ‘n skou stopper te danke aan die dekor van Authentic Planning met die kant tafelloper, glas onder borde en sagte pienk rose.  ‘n Goeie kontras tussen Vintage en Moderne tafel opstelling waar Minder is Meer van toepas kom.

Die troukoek was ook eenvoudig met klem op die kostelike koek toppers wat vir ons by Mooi Troues baie oulik was.


marnitz-en-monique_0002 marnitz-en-monique_0003 marnitz-en-monique_0004 marnitz-en-monique_0005 marnitz-en-monique_0006 marnitz-en-monique_0007 marnitz-en-monique_0008


Hoe het julle ontmoet?

Ek het in 2012 my gemeenskapsdiens in Kimberley gaan doen en dis in hierdie selfde jaar wat Marnitz by Griekwas kom rugby speel het.  Ons het op ‘n warm someraand in n sosiale restaurant mekaar vir die eerste keer gesien.


marnitz-en-monique_0009 marnitz-en-monique_0010 marnitz-en-monique_0011 marnitz-en-monique_0012 marnitz-en-monique_0013


Watter eienskappe het julle na mekaar getrek?

Marnitz se mooi glimlag en oop eerlike gesig het my nuuskierigheid geprikkel.

Monique se prag het my dadelike van my voete afgevee!! Haar ongelooflike sprankelende teenwoordig was net een te veel vir hierdie man!


marnitz-en-monique_0014 marnitz-en-monique_0015 marnitz-en-monique_0016 marnitz-en-monique_0017 marnitz-en-monique_0018 marnitz-en-monique_0019 marnitz-en-monique_0020


Vertel ons van die tema van die troue?

Beide ek en Marnitz hou van klassiek en elegant met ‘n titseltjie vintage.  Ons het gevoel dat met ‘n ongelooflike mooi wyn landgoed soos Vrede en Lust was dit “Minder is Meer “.


marnitz-en-monique_0021 marnitz-en-monique_0022 marnitz-en-monique_0023 marnitz-en-monique_0024 marnitz-en-monique_0025 marnitz-en-monique_0026 marnitz-en-monique_0027 marnitz-en-monique_0028 marnitz-en-monique_0029 marnitz-en-monique_0030 marnitz-en-monique_0031 marnitz-en-monique_0032 marnitz-en-monique_0033 marnitz-en-monique_0034 marnitz-en-monique_0035 marnitz-en-monique_0036 marnitz-en-monique_0037


 Vertel ons van julle Wittebrood?

Ons was gelukkig gewees om op wittebrood na die pragtige eiland van Mauritius te gaan.  Daar het ons in die Maritim Hotell en spa gebly waar ons op die hande gedra was van dag een af.


marnitz-en-monique_0038 marnitz-en-monique_0039 marnitz-en-monique_0040 marnitz-en-monique_0041 marnitz-en-monique_0042 marnitz-en-monique_0043 marnitz-en-monique_0044 marnitz-en-monique_0045


Julle advies aan paartjies wat nog moet trou?

Moet nooit dat die klein dinge op julle troudag jul dag kom bederf nie.  Wees eg aan julleself, dit is tog wel julle troue en niemand anders sin nie!  Die dag gaan oor julle so geniet elke oomblik en dank God vir die wonderlike voorreg van die huwelik.


marnitz-en-monique_0046 marnitz-en-monique_0047 marnitz-en-monique_0048 marnitz-en-monique_0049 marnitz-en-monique_0050

Diensverskaffers: