Erik & Geneve

Erik & Geneve_0001


 

Ons by Mooi Troues hou baie van die groenigheid van die bome en plante om Erik en Geneve terwyl hul die eerste keer as man en vrou poseer vir die kamera.  Alhoewel die paartjie op ‘n plaas getrou het lyk dit amper of hul in ‘n digte bos getrou het, so daar is soms plekke om plase om ‘n verskillende gevoel te gee as die algehele gevoel van die troue.  Bruid paartjies moet deeglik soek vir plekke om hul gekose venue wat vir die mooiste fotos sal maak.

Erik en Geneve se verlowing fotosessie was ook op Mooi Troues gepubliseer. Klik hier om na hul verlowing fotosessie te kyk

Dis ‘n 2-in-1 so geniet die paartjie se mooi herinneringe.


Erik & Geneve_0002 Erik & Geneve_0003 Erik & Geneve_0004


Hoe het julle ontmoet?

Ons het in ons 4de jaar op universiteit op dieselfde eiendom verblyf gekry.  Al was ons bure vir ‘n jaar het ons nie baie gesels nie.


Erik & Geneve_0005 Erik & Geneve_0007 Erik & Geneve_0008 Erik & Geneve_0009 Erik & Geneve_0010 Erik & Geneve_0011 Erik & Geneve_0012 Erik & Geneve_0013 Erik & Geneve_0014 Erik & Geneve_0015 Erik & Geneve_0016 Erik & Geneve_0017 Erik & Geneve_0018 Erik & Geneve_0019 Erik & Geneve_0020


Hoe het julle verloof geraak?

Erik het my gevra om te trou op ‘n seilboot by die Vaaldam.


Erik & Geneve_0021 Erik & Geneve_0022 Erik & Geneve_0023 Erik & Geneve_0024 Erik & Geneve_0025 Erik & Geneve_0026 Erik & Geneve_0027 Erik & Geneve_0028 Erik & Geneve_0029


Hoe lank was ons saam voor ons getrou het?

So om en by ‘n jaar.


Erik & Geneve_0030 Erik & Geneve_0031 Erik & Geneve_0032 Erik & Geneve_0033 Erik & Geneve_0035 Erik & Geneve_0036 Erik & Geneve_0037 Erik & Geneve_0038 Erik & Geneve_0039 Erik & Geneve_0040 Erik & Geneve_0041 Erik & Geneve_0042 Erik & Geneve_0043 Erik & Geneve_0044 Erik & Geneve_0045 Erik & Geneve_0046 Erik & Geneve_0047


Wat het ons trou dag so spesiaal gemaak?

Om al ons geliefdes saam met ons daar te hê, en natuurlik Erik se glimlag toe hy my die eerste keer sien.

Volgens hom was daardie oomblik toe ek moes instap, waarna hy die meeste uitgesien het.


Erik & Geneve_0048 Erik & Geneve_0049 Erik & Geneve_0050 Erik & Geneve_0051 Erik & Geneve_0052 Erik & Geneve_0053 Erik & Geneve_0054 Erik & Geneve_0056 Erik & Geneve_0057 Erik & Geneve_0058 Erik & Geneve_0059


Advies vir ander paartjies:

Wees altyd daar vir mekaar in die moeilike tye, lag baie en waardeer elke oomblik.


Erik & Geneve_0060 Erik & Geneve_0061 Erik & Geneve_0062 Erik & Geneve_0063 Erik & Geneve_0064 Erik & Geneve_0065 Erik & Geneve_0066 Erik & Geneve_0067 Erik & Geneve_0068 Erik & Geneve_0070 Erik & Geneve_0071 Erik & Geneve_0072 Erik & Geneve_0073 Erik & Geneve_0074 Erik & Geneve_0075 Erik & Geneve_0076 Erik & Geneve_0077 Erik & Geneve_0078 Erik & Geneve_0079 Erik & Geneve_0080


Diensverskaffers:

Venue: Oakfields Farm
Fotograaf: Open Image Photography 
Platejoggie: Simply Soundz
Trourok: Contessa Brides
Koek & toffies: Ilze’s Sweet Temptations