Albert & Marietjie se troue in die wynland

Vandag se storie wys vir ons dat mens altyd geduldig moet wees, want as iets moet gebeur, sal dit gebeur wanneer die tyd reg is.  Lees meer oor Albert en Marietjie se  troue in die wynland hier onder.

troues troues in die wynland Marietjie & Albert se troue_0004 troues in die wynlandtroues in die wynlandtroues in die wynland

Hoe het julle ontmoet?


Ons het albei Regte aan die Universiteit van Stellenbosch studeer.  Daar was altyd ‘n vonk gewees, maar ons tydsberekening was net nooit reg nie.  Dis eers na universiteit wat ons mekaar weer raak geloop het en ‘n verhouding begin het.

troues in die wynland troues in die wynland troues in die wynland troues in die wynland troues in die wynland

Vertel ons meer van jul verlowing?


Ons het Julie 2014 verloof geraak.  Albert het my ‘n Maandag na werk gebel en gevra of ek lus is om iets te gaan eet, niksvermoedend het ek ingestem.  Ons is toe na ‘n wynplaas vir aandete, waar die kelner die verassing amper bederf het deur die sjampanje te vroeg te bring (Albert kon gelukkig die situasie red).  Toe hy egter ‘n boek uithaal waarin hy “ons storie” vasgevang het, het ek egter agterdogtig begin raak en baie vinnig begin blaai. Aan die einde was daar ‘n gat uit die boek gesny met my verloofring in – Hy het op sy knie gegaan en ek het ‘Ja’ gesê.

troues in die wynland troues in die wynland

Wanneer het julle getrou: 


Ons troue was 12 April 2014

troues in die wynland troues in die wynland troues in die wynland width= troues in die wynland troues in die wynland troues in die wynland troues in die wynland troues in die wynland2 troues in die wynland3 troues in die wynland troues in die wynland

Beskryf jul troue in jul eie woorde: 


Ons troue was ons droom troue, alles was perfek. ‘n Groot feesviering in ‘n skuur op ‘n plaas.

troues in die wynland troues in die wynland troues in die wynland troues in die wynland troues in die wynland troues in die wynland troues in die wynland

Diensverskaffers: