Fredi & Leonore se mooi troue

Die fotos wat die talentvolle Gustav Klotz fotografie geneem het van Fredi en Leonore se mooi troue beeld die liefde van die paartjie baie mooi uit.  In die fotos onder sal jy Hoenderhokke, ‘n V.W. Minibus en ‘n mooi straat in ‘n dorpie sien.  Die paartjie se fees vieringe was gehou by Het Vlock Casteel in Riebeeck-Wes.  Geniet Fredl en Leonore se liefdesverhaal en Gustav se fotos onder.

Gustav Klotz PhotographyGustav Klotz Photography


Hoe het julle die eerste keer ontmoet?

Fredl was by sy vriende se Matriek afskeid se “afterparty” ek het toe met my vriend, wat ook vriende van hom is opgedaag, deur die loop van die aand het ons aan die gesels geraak en kort voor lank, eindig ons toe op, voor op my ouer huis se grasperk..Dit was die begin van ons sprokie.


Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography


Hoe het ons verloof geraak?

Fredl wou die (kouerige aand) weet of ek dalk lus is vir roomys, ek het toe ingestem, maar op n Spur waffle, waarvan ons albei baie hou, maar op hierdie aand was dit net nie goed genoeg nie.  Ons gaan toe na Eden on the Bay, dit was doodstil en pik donker en ek raak toe ongemaklik en hy stel toe voor om terug huis toe te gaan…

Terug by die huis help ek toe vinnig met wasgoed op hang en terwyl ek dit doen, sak hy net daar op sy knie langs die wasgoedlyne.


FeriEnLeonore_0005 Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography


Hoe lank was ons saam voor ons verloof geraak het?

Ons het 22 September 2005 ontmoet, hy vra my toe om sy Mev. te word 103 maande later. ..


Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography Gustav Klotz Photography


Advies aan ander paartjies?


RESPEKTEER mekaar, LEER van mekaar, wees LIEF vir mekaar, GENIET mekaar…Maak Die Hemelse Vader die fondasie van die Huwelik…


FeriEnLeonore_0025 FeriEnLeonore_0026 FeriEnLeonore_0027 FeriEnLeonore_0028 FeriEnLeonore_0029 FeriEnLeonore_0030 FeriEnLeonore_0031 FeriEnLeonore_0032 FeriEnLeonore_0033 FeriEnLeonore_0034 FeriEnLeonore_0035 FeriEnLeonore_0036

Diensverskaffers: